Riool in Milnertonstrandmeer gestort

’n Gebarste pyp het veroorsaak dat riool in die Milnerton-strandmeergebied gestort het.

“Die stad Kaapstad se departement van water en sanitasie werk onverpoosd om die rioolpyp, wat afvalwater na die Koeberg-pompstasie neem, te herstel,” sê die betrokke burgemeesterkomiteelid, Ernest Sonnenberg.… Lees verder