Weerstelsel Dineo verloor woema onderweg na SA

Die weerstelsel wat oor Mosambiek beweeg en na Suid-Afrika onderweg is, is na ‘n oorland-depressie afgegradeer en staan nou bekend as ex-Dineo.

Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens beweeg die laedrukstelsel op die oomblik teen sowat 80 kilometer per uur. Geen berigte … Lees verder

Vaaldam styg skaars na vloede in Johannesburg

Gautengweer se Twitter-rekening het Donderdag laat weet dat die stortreën in Johannesburg min uitwerking op damvlakke het omdat daar nie genoeg reënval is in die Vaalarea nie. Die boodskap was dat “vloede in die stad beteken NIE Vaalvlakke op”.

Sedertdien … Lees verder

Ramptoestand in Pretoria afgekondig

ptastorms‘n Ramptoestand is in Pretoria afgekondig weens Donderdag se hewige storm waartydens sowat 44.800 huise beskadig is.

Noodleniging is aan ongeveer 1 600 huishoudings in Mamelodi en Soshanguve verleen.

Verligting in die vorm van plastiek dakseile, komberse, matrasse en kospakkies … Lees verder

Hewige storms, hael tref Gauteng

haelHewige storms oor Gauteng het Donderdagmiddag verwoesting gesaai. Teen vieruur was dit pikdonker soos swaar reënwolke oor die provinsie saamgepak het.

Nooddienste in verskeie dele van Gauteng was deur die die nag op ‘n gereedheidsgrondslag.

Fratsvloede het huise en paaie … Lees verder

Kaapstad maak reg vir stormweer

stormsDie stad Kaapstad se rampbestuursentrum staal hom vir moontlike fratsvloede oor die volgende paar dae.

Wilfred Solomons-Johannes, woordvoerder, het gesê die sentrum is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag geplaas.

Hy het gesê die weerdiens het gewaarsku van reënval van tot 50mm … Lees verder