Minstens 330 dood na orkaan Haïti tref

Die presidentsverkiesing in Haïti moes uitgestel word weens die orkaan Matthew en minstens 330 mense is in Haïti en die Dominikaanse Republiek dood in die verwoesting.

Wat beskryf word as mees verwoestende Karibiese orkaan in byna ‘n dekade, het Haïti … Lees verder

Honderde vermis na passasierboot in China omslaan

‘n Reuse-reddingsoperasie is steeds aan die gang op die Yangtze-rivier in die suide van China waar ‘n passasierskip met meer as 450 mense aan boord tydens ‘n storm omgekantel het.

Honderde word vermis wat op die Eastern Star gereis het, … Lees verder

Sikloon woed aan Australiese ooskus

‘n Sikloon saai verwoesting aan die Australiese ooskus, ‘n verskynsel wat volgens weerkundiges die kus elke tien jaar teister.

Miljoene dollar se skade is reeds aan geboue en infrastruktuur­ aangerig en vier mense het omgekom in die storm.

Spoorlyne na … Lees verder