Die ANC se hoofsweep in die Nasionale Vergadering, Stone Sizani het bevestig dat hy skielik bedank het uit die Parlement om sy nuwe pos as ambassadeur na Duitsland op te neem.
Sizani beweer daar is niks onwelriekend aan sy skielike … Lees verder
Die ANC se hoofsweep in die Nasionale Vergadering, Stone Sizani het bevestig dat hy skielik bedank het uit die Parlement om sy nuwe pos as ambassadeur na Duitsland op te neem.
Sizani beweer daar is niks onwelriekend aan sy skielike … Lees verder
Die verslag van die Parlement se Komitee oor Bevoegdhede en Voorregte wat strafmaatreëls teen 20 Parlementslede van die EFF aanbeveel, is amptelik deur die Nasionale Vergadering opgeskort.
Dit volg na bykans sewe uur se onderhandelinge tussen die opposisiepartye en die … Lees verder
Die ANC het die bedanking van sy senior LP en voormalige minister, Pallo Jordan, as Parlementslid aanvaar.
Gwede Mantashe het namens die party gesê die ANC het ‘n gedetailleerde verduideliking ontvang. “Getrou aan sy karakter, het hy om verskoning gevra … Lees verder
‘n Parlementêre program het die duidelikste aanduiding tot nog toe gegee dat adjunk-president Kgalema Motlanthe en minister in die presidensie, Trevor Manuel, nie sal terugkeer na die parlement na die verkiesings nie.
Die program toon dat LP’s Dinsdag afskeidshuldeblyke vir … Lees verder
Die ANC-hoofsweep, Stone Sizani, het twee parlementslede se opmerkings teenoor Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, bosbou en visserye, veroordeel.
“Ons is in kennis gestel dat die ANC-LP Salamuddi Abram gister [Woensdag] in ‘n hewige debat die minister ‘n leuenaar genoem … Lees verder
Die ANC sê die DA het oorreageer deur hom tot die Hooggeregshof te wend oor ‘n wetsontwerp wat mense wat in die buiteland woon kan verhoed om vir die provinsiale verkiesings te registreer.
Die ANC se hoofsweep, Stone Sizani, sê … Lees verder