Die sanger en skrywer, Steve Hofmeyr, het so pas te midde van die koronavirusinperking ‘n splinternuwe misdaadroman, Die kwesbares, gepubliseer. Dit kan reeds as e-boek vanaf Amazon Kindle afgelaai word (klik hier onder op die klein voorblad van die … Lees verder
Etiket: Steve Hofmeyr
Dan Roodt: Sondagaktueel 5
Steve Hofmeyr se hofsaak in die Stellenbosse Landdroshof word aanvanklik in dié potgooi bespreek, waarna nog ‘n hofsaak, dié van die staatspatoloog dr. James Blair Mwesigwa, aan die beurt kom. Mwesigwa het naamlik liggaamsdele van ‘n lyk onder sy beheer … Lees verder
Dan Roodt: Sondagaktueel 1
In hierdie potgooi van net oor ‘n halfuur bespreek Dan en Karin Roodt die nuusgebeure van die week, sowel plaaslik as internasionaal. Dit wissel vanaf die haatspraakklag teen Steve Hofmeyr tot die Russiese president Wladimir Poetin se onderhoud met die … Lees verder
Sanger Steve Hofmeyr aangekla van ‘haatspraak’ ná twiet oor Zindzi Mandela
Toe die dogter van Nelson Mandela en Suid-Afrika se ambassadrise in Denemarke twiet dat wit boere in Suid-Afrika “bewe” omdat hul grond binnekort deur haar party gekonfiskeer sou word, het die gewilde sanger Steve Hofmeyr op Zindzi Mandela gereageer deur … Lees verder
Dan Roodt: Afrikaner, Eurokaner
Wie en wat is ‘n Afrikaner?
Soos by alle volkere wat vir lang tye oorheers of beset is, het dié vraag al telkemale in die verlede tydens krisistye na vore gekom. Tans, met die juk van die ANC-terroristebewind wat al … Lees verder
Suidpunt: Die opvallende raakpunt tussen Afrikaans en Korsikaans
Jy onthou seker my ellelange PRAAG-artikel waarin ek die verwerping van Nederlands bespreek het. Daar het ongelukkig een puntjie agterweë gebly. Soos onkruid in die blombedding of ‘n vlek op ‘n sitkamermat kan jy dit nie miskyk nie, maar met … Lees verder
Steve, Toekomsvonk en PRAAG gedenk Kerkstraatbom
Saterdagoggend het Steve Hofmeyr, Toekomsvonk en PRAAG die ANC se Kerkstraatbom wat op 20 Mei 1983 dood en verwoesting gesaai het, gedenk. ‘n Simboliese heropvoering van die bom is gehou, met 19 mense van verskillende rasse wat elkeen op die … Lees verder
Engelsman van Kaapstad wil Steve Hofmeyr stilmaak
‘n Engelsman wat soos Steve Hofmeyr op Greykollege in Bloemfontein was, Des Bailes, wil hê dat die sanger geheel en al verbied moet word. Hy het vir die Wes-Kaapse Onderwysdepartement geskryf en gevra dat Steve se konsert by Laerskool Overberg … Lees verder
Dan Roodt: Kultuurmarxisme tref Potch, of hoe intellektuele sifilis in ons land versprei
Ek moet sê, ek raak taamlik bevry van die hoofstroommedia. As ek nie iets in die alternatiewe media lees nie, weet ek nie daarvan nie. Dis nie dat ek nooit CNN kyk nie; ek het lankal opgehou TV kyk. Ek … Lees verder
Dan Roodt-onderhoud met Stefan Molyneux op YouTube
Dr. Dan Roodt van PRAAG se YouTube-onderhoud is gisteraand opgelaai en kan hier onder gevolg word. Die onderhoud is ongeveer ‘n uur lank en gaan oor die ondermyning van Suid-Afrika deur die ANC en SAKP in die verlede, maar ook … Lees verder
Brief: Trump-oorwinning soos dié van DF Malan
Hierdie is die eerste artikel in ‘n reeks wat ek gedurende die loop van die volgende paar weke oor die Trump-fenomeen gaan skryf.
Ons het eergister ‘n nuwe wêreld om ons sien ontvou. Ek sê om ons, want in Suid-Afrika … Lees verder
Kaapse Persklub kanselleer Steve-uitnodiging ná linkse geweldsdreigement
Die sanger Steve Hofmeyr is deur die Kaapse Persklub uitgenooi om oor spraakvryheid te kom praat, maar ná geweldsdreigemente uit linkse geledere is die uitnodiging teruggetrek. In ‘n epos wat in PRAAG se besit is, spreek mnr. Donwald Pressly sy … Lees verder
Steve Hofmeyr sing ‘Die Stem’ by stampvol Kaboem-fees op Nylstroom
Steve Hofmeyr het ‘n verdere uitdaging aan die linkse hoofstroommedia gerig deur Saterdagaand net ná nege-uur “Die Stem” aan die einde van sy vertoning by die Kaboem-fees net buite Nylstroom te sing. Die skare van sowat 7 000 mense (sommige … Lees verder
Solidariteit gebruik anti-Steve, anti-Afrikaanse advokaat in ‘SAUK-4’-saak
Solidariteit en Afriforum, wat tans die hofsaak namens die sogenaamde “SAUK-4” hanteer, maak gebruik van die advokaat Steven Budlender, wat voorheen deel van die veldtog was om Steve Hofmeyr te keer om “Die Stem” te sing en sy hele loopbaan … Lees verder