Sigaret veroorsaak glo brand by Steve Biko hospitaal

‘n Sigaretstompie is vermoedelik die oorsaak van die brand die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria.

Die brand het veroorsaak dat verskeie afdelings van die hospitaal ontruim moes word.

Die Gautengse Departement van Gesondheid sê die brandweer en die polisie … Lees verder

DA te gretig dat Ebola uitbreek, sê minister

Die Minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi sê hy is teleurgesteld in die optrede van Jack Bloom van die DA wat bewerings oor ‘n pasiënt rakende Ebola gemaak het, sonder dat hy enige bevestiging het.

“Ons is oorval met oproepe na … Lees verder