Karel Schoeman (77) sterf, laat kriptiese selfmoordbrief na

Die grootste lewende Afrikaanse romanskrywer, Karel Schoeman, is vandag in ‘n Bloemfonteinse hospitaal dood, vermoedelik nadat hy opgehou eet het in ‘n daad van selfgenadedood. In ‘n kriptiese brief (sien hier onder) wat bloot as ‘n “verklaring” getitel is, verwys … Lees verder

Boerehaatjoernalis Allister Sparks sterf

Die Boerhaatjoernalis en voormalige redakteur van die Rand Daily Mail, Allister Sparks (83) is oorlede volgens ‘n verklaring wat sy seun Michael gister uitgereik het. Sparks het na afloop van die Dakarkonferensie
met die ANC in 1987 gesê dat “dit … Lees verder

T.T. Cloete is dood

Die Afrikaanse digter T.T. Cloete het vanoggend in die Mooimed-hospitaal op Potchefstroom gesterf. Hy was een van die bekendste moderne Afrikaanse digters wat veral in woordspel en kriptiese beeldspraak uitgemunt het. Theunis Theodorus Cloete is op Republiekdag, 31 Mei, in … Lees verder

Christo Landman, bekende Afrikaneraktivis en -rubriekskrywer sterf

‘n Rubriekskrywer van praag en bekende in Afrikanerkringe, dr. Christo Landman, is gisteraand skielik oorlede. Volgens ‘n e-pos van mev. Marieka Visagie “is hy uit na sy perde toe en het daar blykbaar sleg gevoel en in sy motor gaan … Lees verder

‘Sterf, wit skuim!’ skree plaasaanvaller

In ‘n duidelik rasgemotiveerde aanval, het ‘n plaasaanvaller gister op ‘n boervrou “Die, malungu!” en “Viva Malema” geskree toe hy haar aangerand het. Mnr. Leon Koekemoer het egter sy vrou te hulp gesnel, een aanvaller in die gang van hul … Lees verder