Pallo Jordan maak plek vir volgende soustreinryer

Pallo Jordan se gebrek aan ‘n kwalifikasie het dalk “uitgelek” tot voordeel van Nick Koornhof, voormalige Cope-LP, wat nou kan terugkeer parlement toe as ANC-lid in Pallo Jordan se plek.

Jordan het Maandag as ANC-LP bedank en aangebied om sy … Lees verder

Tergende vrae oor Mandela se verbintenis tot geweld teen blankes

Die Nelson Mandela-stigting se vrystellingsdatum van ‘n manuskrip geskryf deur die voormalige president Nelson Mandela, is vir Stephen Ellis, professor van sosiale wetenskappe aan die Vrye Universiteit, Amsterdam ‘n raaisel.

Die dokument van 627 bladsye is skynbaar aanlyn geplaas net … Lees verder

Regsgeding om CIA se rol in Mandela se arrestasie te toon

mandelacia‘n Amerikaanse student het met ‘n regsgeding teen die CIA begin om meer oor Mandela se inhegtenisname te wete te kom.

Die veldtog word deur talle linkse anti-wit aktviste gesteun in die hoop om die konserwatiewe Amerikaners in ‘n slegte … Lees verder