Niks nuuts: ANC, EFF en DA is SA se gewildste partye

Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het in Lethabong naby Rustenburg al vroeg die oorwinningsvieringe Woensdag afgeskop, skaars na die sluiting van die stembusse om 19:00.

‘n Konvooi van motors met die EFF-vlae versier het stadig deur die dorp gery, met partylede … Lees verder

Israel wil stemme uit Afrika koop om negatiewe beeld om te keer

‘n Standbeeld (foto hierbo) is opgerig by Aero-strand suid van Uganda se hoofstad, Kampala, van die ontslape Yonatan Netanyahu.

Yonatan was die broer van Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, en ‘n offisier in die Israeliese weermag se elite-eenheid, Sayeret … Lees verder

DA jag ‘Afrikaner-rassiste’ vir swart stemme

Die DA, in ‘n desperate poging om swart kiesers te beïndruk, het glo ‘n anti-Afrikaanse rasse-insident probeer vervaardig.

Die party, wat met die EFF meeding om voortaan die amptelike opposisie te wees, het tesame met ‘n kitskos-onderneming klaarblyklik ooreengekom om … Lees verder

Franse Sosialiste bedel om Moslemstemme

‘n Klimaat van vrees het in Europa posgevat namate duisende inwoners eis dat Moslems die geweld wat ander Moslems pleeg, moet veroordeel.

Abdallah Zekri, hoof van Frankryk se nasionale sentrum teen Islamofobie, het gesê in die 48 uur ná die … Lees verder