Munisipale verkiesing 2016 ‘n referendum vir Zuma

Wit Suid-Afrikaners het Woensdag in munisipale verkiesings gestem in die hoop om die regerende ANC ’n gevoelige slag te kan toedien.

Die verkiesing word as ’n soort referendum oor Zuma gesien, wat verswak is deur korrupsie­skandale, hofsake en treurige ekonomiese … Lees verder

Duisende in SA doen aansoek om spesiale stemme

Duisende Suid-Afrikaanse kiesers in drie provinsies het reeds by die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) aansoek gedoen om spesiale stemme uit te bring tydens die 2016 Munisipale Verkiesing.

Meer as 55 700 aansoeke is die Vrystaat ontvang terwyl meer as 67 000 … Lees verder

Flip Buys van Solidariteit doen ‘n beroep op sy lede om te stem

Die Solidariteit Beweging het ʼn beroep op sy lede, ondersteuners en die breë gemeenskap gedoen om deel te neem aan die algemene verkiesing op 7 Mei 2014. Die Solidariteit Beweging bestaan onder meer uit drie lede-organisasies, naamlik die vakbond Solidariteit, … Lees verder

Om te stem of nie te stem nie?

roodt_dan_wikideur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Vandat ons nuwe politieke party Front Nasionaal gestig is, word ons geweldig aangeval, veral van regs en verregs. Die Vryheidsfront Plus, asook allerlei groeperinge met die … Lees verder