Drie geskors oor Nazi-plakkate by Stellenbosch

Drie wit studente van die Universiteit Stellenbosch is geskors nadat hulle Nazi-geïnspireerde plakkate op die kampus opgesit het om ‘n vergadering te adverteer.

Die Universiteit sê die plakkate wat geskoei is op destydse plakkate van die Nazi-jeugbeweging, bevat uiters beledigende … Lees verder

Histerie oor ‘geweld’ van ‘Nazi-plakkate’ by Stellenbosch

Die SR van die Universiteit van Stellenbosch sê toesigkamerastelsels sal gebruik word om die dader wat “New Right”-plakkate wat oral op die hoofkampus geplaas is, op te spoor en te identifiseer.

Volgens die Studenteraad is “geweld” gepleeg deur die daders.… Lees verder

Gelyke Kanse begin regsproses oor Afrikaans by US

Die Konvokasie van die Universiteit van Stellenbosch het sy steun gegee aan ‘n regsproses wat daarop gemik is om die Universiteit se nuwe taalbeleid ter syde te stel.

Die beleid wat verlede jaar aanvaar is maak Engels die hooftaal van … Lees verder

Oproeriges op verskeie kampusse vasgevat

Vier oproeriges is by die Universiteit Stellenbosch in hegtenis geneem nadat hulle toegang verkry het tot ‘n geslote gebou op die kampus.

‘n Groep van 160 swart belhamels het op die kampus rondgehol en klasse ontwrig wat daartoe gelei het … Lees verder

Hofgeding kom teen Stellenbosch se anti-Afrikaanse taalbeleid

Die Stellenbosch Universiteit sê hy bestudeer nog dokumente wat ‘n pro-Afrikaanse steungroep by die hof ingedien het.

Die groep, “Gelyke Kanse”, vra dat die Wes-Kaapse Hooggeregshof die universiteit se nuwe taalbeleid ter syde stel.

Volgens die nuwe beleid sal Engels … Lees verder

Stellenbosch-gesinsmoord: Verdagte voor

Een van die enigste twee oorlewendes in die Van Breda-gesinsmoord op Stellenbosch gaan na verwagting vandag in die hof daar verskyn op drie aanklagte van moord en een van poging tot moord.

Polisiewoordvoerder, André Traut, het bevestig dat ‘n 21-jarige … Lees verder

Radikale-sjiek kruipers ‘bly’ nie by Woordfees

Dit was toe nie “bly” nie – die woordmerk vir die Woordfees 2016 – maar “hartseer” en “weghardloop”.

Die rektor van die Universiteit Stellenbosch, Wim de Villiers, en Max Price, rektor van die Universiteit van Kaapstad, moes Donderdagaand op die … Lees verder

Smorenburg oorweeg regstappe teen PRAAG

Die aanhitser van die haatveldtog teen die twee persgesig-studente van Stellenbosch, Mathew Smorenburg oorweeg glo regstappe teen dr Dan Roodt van PRAAG.

’n Boodskap op Smorenburg se Facebook-bladsy lui: “In reaksie op mense wat Smorenburg fel op sosiale media gekritiseer … Lees verder

Namibiër middelpunt van pers rasherrie

‘n Bekende Namibiese stoetboer en ortodontis, dr. Joggie Briedenhann, se dogter is vasgevang in die absurde en kwaadwillige pers rasherrie op Stellenbosch.

Briedenhann het uit Stellenbosch gesê dit is betreurenswaardig dat Poekie, en ‘n koshuismaat op die Matie-kampus, Jo-Anne Cloete, … Lees verder

JH du Toit: (Pers) lewe op Mars gevind

As daar nog enige twyfel was, of daar lewe op Mars is, is dit nou uit die weg geruim, so het NASA hierdie week bevestig. Ja inderdaad, lewe is op die diepste en donkerste krater op Mars gevind. Tot onlangs … Lees verder

Open Stellenbosch woedend oor US-besluit

Die studente-aktivistegroep Open Stellenbosch het intussen hulle woede uitgespreek oor ‘n raadsbesluit om nie die US se taalbeleid aan te pas nie.

‘n Woordvoerder van die groep Khule Duma sê dit is ‘n verwerping van transformasie by die Universiteit.

Duma … Lees verder

Eksamens onder polisiebewaking by Maties terwyl brandstigting voortduur

Te midde van voorslepende geweldpleging en intimidasie op die kampus van die Universiteit van Stellenbosch, het die universiteit brandstigting soos gister voorgekom het, veroordeel. Onlusmakers het met die polisie gebots toe voorwerpe aan die brand gesteek is, onder andere ‘n … Lees verder

Dan Roodt: Afrikaans moet enigste ampstaal buite Natal word

Soveel mense is besig om hulle tans oor die Afrikaanse taalkwessie uit te laat, wat blykbaar van die standpunt uitgaan dat alles in Suid-Afrika Engels moet wees. Selfs Julius Malema sou volgens Netwerk24 gesê het “dis PW wat uit die … Lees verder

Leon Lemmer oor Anton van Niekerk: Kampusgewete en etiekkolos?

Anton van Niekerk het onder die opskrif, “Van volksuniversiteit na internasionale speler” (Die Burger, 10 deser, p 9), dit wys geag om die voortreflikhede van die huidige Universiteit Stellenbosch (US) as “internasionale speler” te besing. As oorverligte doen hy dit … Lees verder