Eskom het glo nog nie bepaal wat die tariefverhoging gaan wees wat verbruikers sal moet opdok nie.
Die elektrisiteitsreguleerder, NERSA, het vroeër die maand, op 9 Mei, ‘n verhoging goedgekeur.
Die aanbevole prysstyging is bo en behalwe die agt persent … Lees verder