Plaasaanvallers plunder huis in Delmasdistrik

Drie swartes het ‘n jong egpaar op hul plaas buite Sundra in die Delmas-distrik aangeval.

Die drie het gedreig om die ma te verkrag en ’n vuurwapen teen die pa se kop gedruk, het Netwerk24 berig.

Gideon Steenberg (38) en … Lees verder

Kritiek teen BMW oor ‘steel’-advertensie

Die voertuigvervaardiger BMW moes kritiek verduur weens ‘n omstrede reklamebord waarin ‘n Mini Cooper verskyn, berig die Johannesburgse koerant The Times vandag.

Op die advertensie verskyn die buitelyne van ‘n Mini Cooper, met ‘n groot gat waar die motor behoort … Lees verder