Afrikaanse gebiede vaar sleg op lys van SA miljoenêrs

Hoewel Afrikaners vir die grootste deel van die twintigste eeu die land regeer het, besit hulle weinig van die land se rykdom. Dié afleiding kan gemaak word uit die jongste rykdomverslag oor Suid-Afrikaanse stede wat deur die maatskappy New World … Lees verder

Eiendom: die wêreld se 10 duurste stede

Hier volg die wêreld se tien duurste stede wat residensiële eiendom betref, genommer vanaf 10 tot 1. Telkens gaan dit om die aantal vierkante kilometer wat ‘n mens met een miljoen VS$ sal kan koop.

10. Sjanghai. Hier kan ‘n … Lees verder

Australië of Orania?

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Blykbaar is daar ‘n beroep soos “toekomskundige”. Vandat ek as kind wetenskapfiksieverhale – onder meer Jan Rabie se Die groen planeet – gelees het, is ek … Lees verder

Detroit is nie die enigste Amerikaanse stad wat gaan vou nie

Philadelphia: next on the list of bankruptcies?
Philadelphia: volgende op die lys van bankrotskappe?

Verlede week, is die swart Amerikaanse stad Detroit bankrot verklaar, die grootste stad in die Amerikaanse geskiedenis om so ‘n drastiese stap te neem. Dit is eintlik ‘n manier vir die stad om … Lees verder