Aan die Universiteit Stellenbosch (US) het twee blanke damesstudente hulle gegrimeer om soos ruimtewesens te lyk. Hulle het hulle gesigte pers gesmeer. Die US-bestuur het op grond van foto’s geoordeel dat hulle hulle gesigte swart gesmeer het. In die oë … Lees verder
Etiket: Stanford
Jonathan Jansen hou die geldkraan van UV oop
Die Universiteit van die Vrystaat (UV)se omstrede visekanselier, Jonathan Jansen, gaan glo ‘n salaris ontvang van die instelling waaruit hy bedank het in Mei.
Dit het na vore gekom dat Jansen steeds in diens van die Universiteit gaan wees in … Lees verder
Jonathan Jansen het glo gaan werk soek in VSA op UV se onkoste
Jonathan Jansen het bedank uit sy pos as vise-kanselier by Universiteit van die Vrystaat om aan te sluit by die Stanford Universiteit in die VSA.
Studente aan die UV het Maandag op sosiale media hul blydskap getoon Jansen se besluit … Lees verder
Leon Lemmer: Stellenbosch as ‘n bron van sin en onsin
Op 25 Mei is Taalrealis van Stellenbosch se brief op Praag hergepubliseer. Dit is as “oplaas ‘n werklik sinvolle brief” aangebied. Dit lyk asof die besef groei dat alles nie wel aan die Universiteit Stellenbosch (US) is nie. Nog ‘n … Lees verder
Jonathan Jansen het PhD oor Zim-opvoedingstelsel behaal
Prof. Jonathan Jansen, die omstrede antiblanke en anti-Afrikaanse rektor van die Vrystaatse Universiteit, het sy doktorale proefskrif oor die revolusionêre ZANU-PF-opvoedingstelsel van Zimbabwe behaal. Die onderwerp heet: The state and curriculum in transition societies: Zimbabwe 1980-1990.
Die proefskrif is in … Lees verder
Jonathan Jansen oor sy moedertaal
deur Leon Lemmer
In die nuwe Suid-Afrika is daar baie nuwe dinge waaraan gewoond geraak moet word. Een hiervan is die kitsrektor. Hierdie term verwys na iemand wat nie oor tyd deur die range (van junior lektor tot lektor tot … Lees verder