Standerton gaan ‘onregeerbaar raak’

Die Lekwa-munisipaliteit op Standerton het vandag gereageer op die inwoners se dreigement om Standerton “onregeerbaar te maak” deur vir ‘n “kommunikasieplatform” te vra.

“Daar behoort ‘n kommunikasieplatform te wees, ongeag of hulle tevrede mer die munisipaliteit is of nie,” het … Lees verder

Standerton gespanne

Betogings in Standerton het Donderdag uitgebreek by die Sakhilelokasie toe inwoners die paaie met klippe en ander voorwerpe versper het, het Mpumalanga polisie gesê.

“Honderde inwoners het die R23 met klippe en bande en ander voorwerpe versper en motoriste verhoed … Lees verder

Wie se land is dit hierdie?

Dis maklik om die semi-retoriese vraag in die opskrif hiervan te beantwoord. Dis beslis nie meer die blankes se land nie. Ons is soos geskeide pa’s wat onderhoud betaal aan die ma’s wat alleentoesig oor die kinders verkry het. Jy … Lees verder

Polisie noem brandstigting ‘vreedsaam’

‘n Munisipale beampte se huis is tydens ‘n protesoptog oor dienslewering deur ontstoke inwoners met ‘n petrolbom afgebrand.

Kaptein Leonard Hlathi, ‘n polisiewoordvoerder, het Maandag gesê die speaker se huis in die Sakhile-lokasie in Standerton is Sondagmiddag erg beskadig.

“Die … Lees verder

Munisipale kantore afgebrand

Munisipale kantore in Standerton is Saterdagoggend aan die brand gesteek nadat betogings weens swak dienslewering plaasgevind het, het Mpumalangapolisie gesê.

Kaptein Leonard Hlathi het gesê die inwoners van die Sakhilelokasie het Vrydag betoog teen die departement van water en ligte … Lees verder