Oxfordse universiteit kapituleer nie oor Rhodesstandbeeld nie

In skrille kontras met die Universiteit van Kaapstad, het die Oxfordse universiteit besluit om hom nie aan agitasie teen die Rhodesstandbeeld op sy kampus te steur nie. Oriel-kollege, waar Rhodes se standbeeld staan, het aangekondig dat dit nie van plan … Lees verder

PRAAG ontvang repliek van UNESCO, wil Kerkplein tot wêrelderfenis verklaar sien

PRAAG (die Pro-Afrikaanse Aksiegroep) het ‘n antwoord van UNESCO, die kulturele afdeling van die Verenigde Nasies, ontvang na aanleiding van ‘n klag wat dié organisasie op 9 April 2015 teen die ANC-regering aanhangig gemaak het nadat die Paul Kruger-standbeeld op … Lees verder

Leon Lemmer: Onder nuwe rektor is Universiteit van Stellenbosch in sy maai (deel 2)

Lees eers Deel 1 van dié rubriek.

Dit is nodig om te skets wat as agtergrond vir Wim de Villiers se intreerede as rektor van die Universiteit Stellenbosch (US) gedien het. Kort na sy aanstelling het Murray la Vita … Lees verder

PRAAG vra dat UNESCO hele Kerkplein in Pretoria as wêrelderfenis verklaar

PRAAG het ‘n tweede skrywe aan UNESCO gerig waarin die organisasie se dringende ingryping om die standbeeld van Paul Kruger te beskerm, gevra word.

Terselfdertyd het dr. Dan Roodt van PRAAG gevra dat die Kruger-standbeeld, asook Kerkplein met sy historiese

Lees verder

PVV: standbeeld Paul Kruger in Pretoria op Werelderfgoedlijst van Unesco

De Partij voor de Vrijheid wil dat Nederland zich gaat inzetten voor het standbeeld van president Kruger in Pretoria. De PVV hoopt dat het kabinet gaat bevorderen dat ‘Oom Paul’ op de Werelderfgoederenlijst van de Unesco geplaatst wordt.

Gisteren was … Lees verder

Steve Hofmeyr sing Die Stem by Kruger-standbeeld (video)

Die groep betogers wat gister saam met Steve Hofmeyr beswaar gemaak het teen die vandalisering van Oom Paul se standbeeld op Kerkplein, het spontaan ingeval en Die Stem begin sing. Sommige was in uniform en het gesalueer terwyl die Afrikaanse … Lees verder

PRAAG kontak UNESCO oor skending van standbeelde, erfenis

PRAAG het vandag die Verenigde Nasies se kulturele liggaam in Parys, UNESCO, gekontak met die oog daarop om ‘n klag teen die Suid-Afrikaanse regering wat die skending van die Afrikaner-erfenis toelaat, in te dien. “Ons versoek UNESCO om tussen ons … Lees verder

Dan Roodt: Rhodes-standbeeld en Afrikaner se Engelse probleem

My aanvanklike reaksie toe die petalje rondom die Rhodes-standbeeld op die kampus van die Universiteit van Kaapstad rugbaar raak, was dieselfde as dié van Manfred Delport: dat die Engelse kultuurmarxiste op die kampus nou hul eie medisyne proe. Jare … Lees verder

Louis Trichardt kry sy naam terug na hofstryd van 10 jaar!

Die vreugdevure brand vandag hoog in die dorpie Louis Trichardt waar die 10 jaar lange hofstryd teen die ANC-munisipaliteit se naamsverandering vandag op ‘n oorwinning uitgeloop het: die dorp kry sy ou, vertroude Voortrekkernaam weer terug!

Die hooggeregshof van Gauteng … Lees verder

Obama se beeld geskuif

Owerhede het ‘n standbeeld van Barack Obama in Indonesië se hoofstad verwyder, en dit Maandag na ‘n nabygeleë laerskool geskuif, wat die Amerikaanse president as ‘n kind bygewoon het.

Die brons standbeeld, wat deur ‘n kinderfoto van Obama geïnspireer is, … Lees verder