Vragmotors sal loop: Spoorweë kan nie verhoogde graaninvoer hanteer

Met die verval in spoorinfrasktuur ná 21 jaar van ANC-bewind, sal Suid-Afrika se voorgenome voedselinvoere per pad vervoer moet word. Die reusehoeveelhede graan wat R15 tot R20 miljard gaan kos, is nodig weens die droogte en “grondhervorming” wat tot ‘n … Lees verder

Standardbank in NY vir prysmanipulasie aangekla

Standard Bank word tans aangekla omdat hulle glo met twee ander groot internasionale­ banke saamgesweer­ ­het om die prys van platinum­ en palladium­ in die VSA te manipuleer­.

Rusland en Suid-Afrika, hou ongeveer 80 persent van platinum-groep metale se reserwes. … Lees verder

Reserwebank beboet banke oor gebrek aan geldwassery-maatreëls

standardStandardbank is ‘n boete van 7,6 miljoen pond in Januarie opgelê deur die Britse Finansiële Gedragskode-owerheid nadat die bank in Londen se eenheid glo nie ‘n voldoende beleid of prosedures in plek gehad het vir korporatiewe kliënte wat verbind word … Lees verder

BNP Paribas koop SA kredietmaatskappy vir R2,65 miljard

Logo_BNP_ParibasBNP Paribas, die grootste bank in Frankryk, het ‘n aanbod gemaak om ‘n Suid-Afrikaanse finansieringsmaatskappy teen R2,65 miljard te koop. Die Franse maatskappy sal die RCS-groep by Foschini en Standardbank aankoop.

Die RCS-groep, wat winkelkredietkaarte verskaf, maar ook persoonlike lenings … Lees verder

Barclays byt spit af teen Capitec, Standard

barclaysDie Britse bank Barclays het erken dat hy duisende Suid-Afrikaanse kliënte aan Capitec bank en Standardbank afgestaan het.

Barclays is die derde grootste bank in Brittanje. Hulle het vroeër vanjaar duisende poste vakant gemaak ter besparing in die VK.

‘n … Lees verder