Leon Lemmer: Die polities byderwetse bevordering van die mengeltaal Kaaps

LitNet is redaksioneel en administratief in Stellenbosch gesetel. Soos deesdae aan die Universiteit Stellenbosch (US) is niemand en niks vir LitNet te links nie. Sodra iemand of ‘n teks nie links genoeg is nie, ontstaan daar bedenkinge in LitNet-geledere. Sensuur … Lees verder

Leon Lemmer: Die oorsprong van Afrikaans: Kaaps of Nederlands?

Teen die einde van verlede jaar is die volgende boek gepubliseer: Kaaps in fokus (Stellenbosch: Sun Media, 2016, 145p, R225) met Frank Hendricks en Charlyn Dyers as redakteurs. Die nege hoofstukke is bygewerkte teks van voordragte wat in 2012 tydens … Lees verder

Leon Lemmer: Adam Small en Michael le Cordeur: Twee anti-Afrikaanse Afrikaanses

Op 11 deser het die Universiteit Stellenbosch (US) ‘n eredoktorsgraad aan Adam Small, “die akademikus, digter en dramaturg”, toegeken. Dit het aan Michael le Cordeur die geleentheid gebied om om etniese en politieke redes ‘n artikel tot lof van Small … Lees verder

Leon Lemmer: Standaardtaal en Standaardafrikaans

‘n Standaardtaal is, soos die term aandui, ‘n taal wat gestandaardiseer is, dus in ‘n groot mate ‘n vaste vorm het. Daardie vastigheid sluit nie evolusionêre ontwikkeling uit nie. “Vaste vorm” dui op ‘n gestandaardiseerde spelling, woordeskat en grammatika. ‘n … Lees verder

Leon Lemmer: Naspers: Perspektief op 100 jaar (Deel 2)

My bespreking van die boek, ‘n Konstante Revolusie: Naspers, Media24 en Oorgange (2015), met Lizette Rabe as die samesteller, word hier voortgesit.

Khulu Sibiya

Khulu Sibiya, ‘n oudredakteur van City Press, beweer dat sedert die Naspers-oorname in 1984 “the political … Lees verder

Leon Lemmer: Wannie Carstens se onvoorbeeldige paternalisme

Pleks van ‘n Afrikaanse taalraad in die ware sin van die woord te wees, is die Afrikaanse Taalraad (ATR) ‘n versoenings- en meertaligheidsraad. Versoening word dermate oordryf dat kulturele verskille, bv tussen wit en bruin mense, misken word. Daarenteen is … Lees verder

Hibridisering van Afrikaans

In die akademie het dit my opgeval dat dosenteverenigings geneig was om amptelik meer linksgesind as die deursnee-dosent te wees. Skrywersverenigings ly blykbaar aan ‘n soortgelyke tekortkoming. Dit is waarom die leiding van PEN Afrikaans aan iemand soos Sonja Loots … Lees verder

In die akademie het dit my opgeval dat dosenteverenigings geneig was om amptelik meer linksgesind as die deursnee-dosent te wees. Skrywersverenigings ly blykbaar aan ‘n soortgelyke tekortkoming. Dit is waarom die leiding van PEN Afrikaans aan iemand soos Sonja Loots … Lees verder

Is jy ‘actually’ Afrikaans?

Skoppensboer het ‘n broertjie dood aan kreoolse Afrikaans, Engfrikaans, Mengels (een Kaapse kreoolsdigter noem dit só) en ander vorme van geradbraakte taal wat daagliks ons ore pynig.

Hoewel Skoppensboer weens sy volgehoue boikot van DSTV en ander vyandelike media, geen … Lees verder

Gerda Odendaal oor die herstandaardisering van Afrikaans

Dr. Gerda Odendaal, nadoktorale navorsingsgenoot van die Universiteit van Stellenbosch
Dr. Gerda Odendaal, nadoktorale navorsingsgenoot van die Universiteit van Stellenbosch

deur Leon Lemmer

In sy eerste rede as voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns in 2012 het Wannie Carstens (Praag 17 Nov) getoon hy is … Lees verder

‘n Dik spyker gaan rieldans toe

'n Gedeelte van die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl
‘n Gedeelte van die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl

deur Leon Lemmer

Met kultuur mag nie gemors word nie, maar dit kan nogal snaaks wees as ‘n werklik belangrike persoon daaroor skryf; ‘n krummeltjie wat ‘n brood geword het, soos … Lees verder

Afrikaans krepeer

english-onlydeur Leon Lemmer

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl verkondig deesdae dat Afrikaans sedert 1994 ‘n bloeitydperk beleef. Soos seker met alle plaaslike dinge, gaan dit glo sedert 1994 ook met Afrikaans beter as ooit tevore. Ek … Lees verder

Die Afrikaanse Taalraad en Trantraal-mengeltaal

Die Kaapse Klopse. Hulle praat ook 'n 'variëteit van Afrikaans'
Die Kaapse Klopse. Hulle praat ook ‘n ‘variëteit van Kaaps’.

deur Leon Lemmer

Daar word dikwels beweer dat die mens in Afrika ontstaan het. Daar is egter groot eenstemmigheid dat beskawing, dus gesofistikeerde of ontwikkelde kultuur, hetsy Westers of Oosters, … Lees verder

Vertrapping van Afrikaans

Die afgelope week het die vertrapping van Afrikaans verdere momentum gekry toe Michael le Cordeur, die voorsitter van die Afrikaanse Taalraad (ATR), standpunt teen Standaardafrikaans ingeneem het. Hy gee Standaardafrikaans die skuld vir die swak leesprestasie van bruin skoliere. “Taal … Lees verder

Eurokaners en Ameri-kaners

Soos twee dae gelede op Praag berig is, word daar tans ‘n Europese weermag op die been gebring wat net nog ‘n spyker in die doodskis van NAVO en die Amerikaanse oorheersing van Europa ná die Tweede Wêreldoorlog verteenwoordig.

Soos … Lees verder