Kroonstad se waterkrisis Vrydag bespreek

Die munisipale bestuurder van die Moqhaka-munispaliteit en verskeie rolspelers vergader Vrydag om die waterkrisis in Kroonstad te bespreek.

Die woordvoerder van dié munispaliteit, Khojane Madiba, het aan OFM gesê hulle sal dan kommentaar op die kwessie lewer.

Die Bloemhoekdam, wat … Lees verder

Twee Rooi Miere gedood in uitsettingsgeweld

‘n Uitsettingsoperasie buite Pretoria het dodelik geëindig toe duisende plakkers slaags geraak het met Rooi Miere. Minstens twee is dood en ses ernstig beseer.

Plakkers uit Suurman, buite Hammanskraal, het busse aan die brand gesteek asook vragmotors, en paaie met … Lees verder

Afrikadag met tuislandstamdanse gevier

Vandag vier die kontinent “Afrikadag”. Die dag gedenk die stigting van die Organisasie van Afrika-Eenheid in 1963 en die opvolger hiervan is die Afrika-Unie.

Sewentien lande het onafhanklikheid van Europese koloniseerders tussen 1958 en 1963 bekom, en om hul “bevryding” … Lees verder