Geldelike steun vir PRAAG se Europese toer

Die skarebefondsingsveldtog wat dr. Dan Roodt van PRAAG tans op die webblad GoFundMe loop, het binne slegs drie dae meer as R23 000 opgelewer. Die veldtog, wat in euro gereken word, staan tans op €1 444. Ná die aanvanklike teikenbedrag … Lees verder

Dis nou tyd vir strukturele verset

Die strekking van die politieke en sosiomaatskaplike kommentaar oor die stand van sake in SA op hierdie webwerf laat twee opmerkings relevant word:

  • Die lewer van teoretiese insette, in alle vorme daarvan, is relevant, krities belangrik en lewer ‘n belangrike
Lees verder