Johannesburgse stadsraad beplan ‘ekomobiele’ Oktobermaand

Die Johannesburgse stadsraad maak gereed vir ‘n “ekomobiele wêreldfees” tydens aanstaande maand wat op die sakesentrum Sandton sal fokus. Die fees is deel van ‘n wêreldwye poging om meer ekovriendelike en gesonde vervoermiddels soos fietsry en stap, asook openbare vervoer, … Lees verder

Kaapse stadsraad vereer slawehandelaar ten koste van eerbare Afrikaner

Verdien Coen Steytler, Vader van die Poort van Afrika, om met Bartolomeu Dias, Vader van die transatlantiese Slawebedryf, geassosieer te word? Marthinus van Bart skryf soos volg.

Die Kaapse stadsraad het met sy onlangse naamsverandering van Coen Steytler-rylaan in Roggebaai … Lees verder