Plakkers in opstand oor Kaapstad se karige hulp

valhallaparkDie Stad Kaapstad het besluit om behuising vir dakloses tydelik te laat vaar nadat betogings uitgebreek het oor die karige bystand.

Planne is nou van die baan geskuif om blyplekke vir inwoners van Agstelaan in Valhallapark op te rig nadat … Lees verder

Polisiebeampte in hof oor vrou hom teister

police’n Kaapse metropolisiebeampte  het hom tot die gelykheidshof gewend nadat ’n vroulike kollega hom na bewering herhaaldelik seksueel geteister het.

Die 39-jarige superintendent het die Stad Kaapstad daarvan beskuldig dat hy versuim het om hom van die beampte te beskerm. … Lees verder

Kaapstad gasheer vir Nobel-beraad

Kaapstad is gekies as die gasheerstad vir die 14de Wêreldberaad van Nobel vredespryswenners wat volgende jaar plaasvind. Die aankondiging is in Warskou, Pole gemaak waar die 13de beraad tans plaasvind.

Volgens ‘n verklaring deur die Stad Kaapstad, is dit ‘n … Lees verder

Indringende vrae aan Kaapstad oor tenderkonkelary, MyCiti-busprojek

mycity‘n Konstruksiemaatskappy wat by die multimiljoenrand gekonkel met tenders voor die Wêreldbeker-sokkertoernooi betrokke was, het ook die tender vir die ontwikkeling van die peperduur MyCiti-busprojek van die Stad Kaapstad ontvang.

Mnr. André Fourie, raadslid van die Vryheidsfront Plus vir Kaapstad, … Lees verder

Beloon misdaadinligting

n2“‘n Plan om ‘n belonging te betaal aan mense wat inligting oor beplande misdaad in die Stad Kaapstad aan die polisie verskaf, is positief en kan lei tot pro-aktiewe optrede om misdaad te bekamp,” sê mnr. André Fourie, Vryheidsfront Plus-raadslid … Lees verder

Kommer oor Stad Kaapstad se buitensporige salarisverhogings

Daar heers kommer oor die buitensporige las wat salarisse op die begroting van die Stad Kaapstad plaas. Salarisse beloop tans sowat ‘n derde van die stad se begroting en daarbenewens is ‘n gemiddelde salarisverhoging van 6.84% nou ook goedgekeur, sê … Lees verder