Motors brand in Parys in anti-polisie onluste

Betogers in Parys, Frankryk, het weer motors aan die brand gesteek, in nog ‘n vertoning van openbare geweld in die voorstad van Bobigny.

Die brandstigting kom in die nasleep van ‘n beweerde aanranding deur ‘n polisiebeampte wat glo ‘n 22-jarige … Lees verder

Duisende asielsoekers oorweldig EU-grenspos

Duisende migrante uit Afrika en die Midde-Ooste het oor die Masedoniese grens gestorm en veiligheidsmagte oorweldig.

Die land het Donderdag ‘n noodtoestand afgekondig en sy grense vir vlugtelinge gesluit.

Veiligheidsmagte het skokgrenate en knuppels ingespan om onwettige immigrante in bedwang … Lees verder

Hoërskool leer tieners oor ouerskap

Riverside College in Kaapstad stel nie soveel daarin belang om leerlinge aan Wiskunde of Wetenskap bloot te stel nie. Die skool meen leerlinge moet meer te wete kom oor ouerskap op ‘n jong ouderdom.

Die skool het tegnologie vir tien … Lees verder

Sassa na Grondwethof oor uitkerings aan 5 miljoen mense

sassa2Die maatskaplike agentskap Sassa wat gemoeid is met die uitkering van staatstoelaes, sê die tenderproses vir die toewysing van uitkerings sal nie oorgedoen kan word nie.

Die Grondwethof het laat verlede jaar bevind dat die tenderproses ongeldig was.

Sassa sal … Lees verder

Minder swart meisies skryf matriek

pregnancyDie Departement van Basiese Onderwys se tegniese verslag na die 2013 matriekuitslae toon dat swart tienermeisies steeds swakker vaar as tienerseuns.

Van die seuns het tagtig persent verlede jaar matriek geslaag teenoor 78 persent van die meisies.

Met ‘n groter … Lees verder