Griekeland kry nog 4 maande

Ministers van finansies van die Euro-­sone het Dinsdag hul steun toegesê­ aan nuwe hervormings wat deur Griekeland­ voorgestel is in ruil vir ’n vier maande verlenging van die finansiële­ reddingsboei wat die land tydelik­ aan die gang sal hou.

Sowel … Lees verder

Begroting teiken wit belastingkoeie

Die regering het in sy begrotingsrede die bekommernisse van die gewone belastingbetaler herbevestig.

Staatskuld wat in 2017 tot ‘n enorme R2,3 triljoen gaan styg, was een daarvan. Reeds R153 miljard word begroot net om die rente op staatskuld vir 2015 … Lees verder

Onregmatige staatsbesteding verdubbel

Dit gaan moeilik wees om te verduidelik hoekom sommiges in Suid-Afrika uitmergelende begrotingsbesnoeiings in die gesig staar, terwyl die presidensie skaamteloos vir ‘n verdriedubbeling van hul eie begroting ruimte laat in die mediumtermynbestedingsraamwerk, van R366 miljoen tot R1 miljard in … Lees verder

Amerikaanse tea party – teeparty of politieke krag?

Net so min as wat die Bostonse teeparty op 16 Desember 1773 ‘n werklike teeparty was, so min is die huidige Tea party-bewiging iets wat die wêreld kan ignoreer – al word ook hoe daarmee die spot gedryf.

‘n Onlangse … Lees verder