Guptas steel van swartes, sê groep

Atul Gupta se massiewe rykdom is skokkend en ontstellend en “anti swart”.

Dit is die reaksie van die groep Save South Africa, nadat die bekend geword het die Gupta-familielid is onder die top 10 rykste swart mense in Suid-Afrika.

News24 … Lees verder

ANC-Jeugliga wens Madonsela geluk met haar DA-veldtog

Thuli Madonsela is deur die ANC-Jeugliga ‘n DA-marionet genoem. Die voormalige openbare beskermer, Madonsela het geweier om kommentaar te lewer op die uitlek van die klankopname van haar onderhoud met president Jacob Zuma.

Madonsela het glo die DA se verkiesingsveldtog … Lees verder

‘Staatskaping’ sirkus reis na Pretoria

President Jacob Zuma se regspan voer vanoggend in die hooggeregshof aan waarom die Openbare Beskermer se verslag oor “staatskaping” nie vrygestel moet word nie.

Die hele oefening is ‘n klug aangesien die staat lankal reeds deur buitelandse belange gekaap is … Lees verder

Jeugliga sê Madonsela is ‘n CIA-agent

Die uitgaande Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, is ‘n “assistent van wit monopolie-kapitaal” en ‘n CIA-agent, volgens die ANC-jeugliga.

“Mev Thuli Madonsela is ‘n CIA-agent,” het die Ligapresident, Collin Maine, gesê.

Die Liga sê omdat Madonsela nie kommentaar gelewer het oor … Lees verder