Skaf departement van vroue, kinders, gestremdes af

Die departement van vroue, kinders en mense met gestremdhede se geldsake en bestuur is haglik en die tyd het nou aangebreek dat dié departement na jare van wanbestuur afgeskaf word, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder … Lees verder