Staat sal nie Marikana-slagoffergesinne bystaan nie

Die Menseregte-kommissie het Donderdag ‘n beroep op President Jacob Zuma gedoen om die kommissie se sperdatum van 31 Oktober uit te stel sodat die kommissie sy werk kan voltooi.

Die MRK se verteenwoordiger by die kommissie sê ‘n gebrek aan … Lees verder

Grondwethof verwerp Marikana-aansoek om staatsbefondsing

conhillDie Grondwethof het die appèlaansoek van regsverteenwoordigers van mynwerkers by die Marikana Kommissie van Ondersoek verwerp.

Die regters in die hof het in ‘n eenparige uitspraak die aansoek verwerp om ‘n tussentydse bevel van die Noord Gautengse Hooggeregshof ter syde … Lees verder