Brief: Van Tonder, jy het #Spur opgedonder

Politieke korrektheid het ‘n prys. ‘n Duur, rand-en-sent prys. As jy ‘n maatskappy is met ‘n elitistiese bestuur, wat uit ‘n PK-hoogte op jou eie klandisie neersien, is bankrotskap en miljarde se geldelike verliese jou voorland.

Só het die Amerikaanse … Lees verder

Ses swartes skop witte in Spur dood

Ses swartes het ’n wit man Sondagaand in ’n Spur-re­staurant in Alberton aangerand, geslaan en doodgeskop nadat hulle hom eers getart het.

Na hul walglike daad het die groep swartes doodluiters na hul tafels teruggekeer en aangehou gesels, drink en … Lees verder