Man in Springs met R50 miljoen se goud betrap

‘n Onbekende man (31) is in hegtenis geneem in Springs Maandag vir die besit van onverwerkte goud ter waarde van R50 miljoen.

‘n Woordvoerder van die Valke in Noordwes, Tlangelani Rikhotso, sê die onverwerkte goud was versteek in die enjinkompartement.… Lees verder

Khulubuse Zuma se Aurora-aansoek misluk

Khulubuse Zuma se dringende aansoek om eise ter waarde van meer as R1.5 miljard teen Aurora Empowerment Systems tersyde gestel te kry, is Dinsdag in die Pretoriase hooggeregshof van die hand gewys.

Regter Eberhardt Bertelsmann het die aansoek word met … Lees verder

GPF-lid dalk van moord aangekla

’n Lid van die gemeenskapspolisiëringsforum in Geduld, Springs, staar ‘n moordklag in die gesig nadat hy ’n swart aanvaller in die been geskiet het.

Kapt. Johannes Ramphora, polisiewoordvoerder, het bevestig die GPF-lid gaan moontlik van poging tot moord aangekla word.… Lees verder