Volgens ‘n berig op Naspes se Netnuus loop Steve Hofmeyr glo deur oor ‘n twiet wat hy geplaas het.
Die Twiet:
… Lees verderKom ek vertaal: Laat die Siya inspuiting jou verlam sodat jy nie sal terugbaklei as ons jou grond onder
Volgens ‘n berig op Naspes se Netnuus loop Steve Hofmeyr glo deur oor ‘n twiet wat hy geplaas het.
Die Twiet:
… Lees verderKom ek vertaal: Laat die Siya inspuiting jou verlam sodat jy nie sal terugbaklei as ons jou grond onder
Met Engeland wat die All Blacks oortuigend met 19-7 in Jokohama verslaan het, is alle oë nou gerig op môre se wedstryd tussen Wallis en die Springbokke. Wallis was eintlik gelukkig om teen die Franse te wen en hoewel die … Lees verder
Gustav Venter se eerste YouTube-video op die PRAAG-kanaal waarin hy oor Naspers, DSTV, die nuwe vlag en die multikulturele, getransformeerde Springbokspan gesels. Hy dink daar is iets wat ons almal kan doen wat ‘n “enorme verskil in ons lewens gaan … Lees verder
Die bruin afrigter van die Stormers en die Westelike Provinsie, is aangewys as die Springbokke se nuwe baas.
Allister Coetzee is in Randburg as die nasionale rugbyspan se breier aangewys, het Netwerk24 berig.
Coetzee was die hulpafrigter onder die omstrede … Lees verder
Heyneke Meyer het bedank as Springbokafrigter.
Die aankondiging is Donderdagoggend op Twitter bevestig deur die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru).
“Meyer het besluit om as afrigter te bedank. Hy is van mening sy besluit is in die beste belang van SA rugby, … Lees verder
Die minister van sport en ontspanning, Fikile Mbalula het op ‘n nuuskonferensie gesê SARU sal later vandeesmaand vergader om die vertoning van die Springbokke tydens die Wêreldrugbytoernooi te bespreek.
Hy het gewaarsku dat as ‘n transformasieteiken van 50 persent vir … Lees verder
Kom ons erken dit maar: In die Nuwe Suid-Afrika met sy afwaartse spiraal wat standaarde en prestasie betref, soek almal naarstiglik na ‘n tikkie voortreflikheid, die sweem van ‘n “wenner”. Vandaar dus die sware verantwoordelikheid wat op die Springbokrugbyspan gepak … Lees verder
Al vier spanne in vanjaar se halfeindronde van die wêreldrugbytoernooi in Engeland is van onder die ewenaar.
Hulle sal volgende naweek teen mekaar meeding om te bepaal wie ‘n week later in die eindstryd gaan speel.
Die Suidelike Halfrond het … Lees verder
Die Springbokkaptein, Jean de Villiers het sy uittrede uit internasionale rugby aangekondig nadat hy sy kakebeen beseer het.
Hy keer vandag na Suid-Afrika terug en sal waarskynlik ‘n operasie aan sy kaak moet ondergaan.
Suid-Afrika het hul sokkies opgetrek in … Lees verder
Saterdagmiddag se treurmare in Brighton gaan ongetwyfeld vir weke nog die hoofpunt van bespreking onder rugbygeesdriftiges in Suid-Afrika wees. Die eens magtige Bok word soesji, afgeslag deur die Japannese.
Veral een akteur in die Japannese tragedie staan vierkantig in die … Lees verder
Suid-Afrika speel Saterdag in sy tweede wedstryd teen Samoa wat Amerika vroeër met 25-16 geklop het.
Die Minister van Sport, Fikile Mbalula, het die Springbokke oor die kole gehaal en gesê hulle vertoning in die wedstryd teen Japan was teleurstellend. … Lees verder
Die vakbondfederasie, Cosatu het uitgevaar teen die Bokafrigter, Heineke Meyer se spankeuse vir Saterdag se wedstryd teen die All Blacks.
Die provinsiale sekretaris van Cosatu in die Wes-Kaap, Tony Ehrenreich sê swart spelers wat in kontak met Cosatu is, sê … Lees verder
Die oudste lewende Springbok rugbyspeler, Piet Malan, is Sondagoggend in die Wilgeheuwel-hospitaal in Roodepoort oorlede, het die Centurion Rekord berig.
Malan het op 13 Februarie vanjaar 96 jaar oud geword en hy was reeds sedert 2005 die oudste lewende Springbok … Lees verder
deur Izak van Zyl
In 1967 is ek onder die polisiester gebore. My pa was ‘n trotse polisieman wat sy lewe vir sy werk gegee het. Hy het sy gesin daaronder laat ly deur vir langer as ‘n jaar altesaam … Lees verder