Rugby: Twee Springbokke versterk die Sewes-groep!

Francois Hougaard en Juan de Jongh is Woensdag ingesluit in ‘n sterk Springboksewes-12-tal wat vir die eerste twee HSBC Wêreldsewesreekstoernooie van die nuwe seisoen in Doebai en Kaapstad gekies is.

Die seisoen skop af op 4 en 5 Desember met … Lees verder

Biltong is ‘n ekonomiese bielie

Biltong beteken vir die Suid-Afrikaanse ekonomie jaarliks meer as R2,5 miljard.

Dit blyk uit navorsing deur die Noordwes-Universiteit.

Melville Saayman sê die studie het die gewildheid en waarde van biltong en wildsvleis probeer bepaal.

Vyf-en-dertig persent van die respondente het … Lees verder

Naas verbaas oor boikotaksie teen Blou Bulle

Naas Botha
Naas Botha

Naas Botha, ’n voormalige Blou Bul en Springbok, het Afriforum se besluit om die Blou Bulle te boikot oor rassekwotas gekritiseer. Botha het gesê kwotas “is deel van ons sport en klaar”.

“Kom ons kry dít liewers reg … Lees verder

Oud-Springbok in petrolbomaanval

Dale SantonDie voormalige Springbokrugbyspeler Dale Santon het tweedegraadse brandwonde opgedoen toe ‘n petrolbom na sy huis geslinger is, het Beeld vandag berig.

‘n Polisiewoordvoerder, inspekteur Keith Chandler, het gesê ‘n getuie het gesien hoe ‘n persoon in ‘n oranje BMW ‘n … Lees verder