Twee Duitse joernaliste van hoogverraad aangekla

Duitsland ondersoek ‘n saak van hoogverraad teen ‘n nuuswebtuiste wat volgens berigte berig het oor planne om staatsmeeluistering van aanlyn-kommunikasie te verskerp.

Volgens die Duitse media is dit die eerste keer in meer as 50 jaar wat joernaliste van hoogverraad … Lees verder

Wits tree op teen Hitler-liefhebber

Die Visekanselier en Rektor van die Universiteit van die Witwatersrand, Professor Adam Habib, het gevra dat daar ondersoek ingestel word na die voorsitter van Wits se Studenteraad, Mcebo Dlamini.

Dlamini het die naweek in ‘n Facebook-inskrywing gesê hy is ‘n … Lees verder

Spraakvryheid onder skoot: ANC, Leopold Scholtz, Max du Preez

Tans neem onverdraagsaamheid teenoor anders- of bloot nugterdenkendes in Suid-Afrika kommerwekkend toe. Daardie hoëpriester van politieke korrektheid, Max du Preez, het so pas in die Naarpersblaaie aangekondig dat daar ‘n soort Middeleeuse Indeks of swartlys opgestel moet word van mense … Lees verder

Tans neem onverdraagsaamheid teenoor anders- of bloot nugterdenkendes in Suid-Afrika kommerwekkend toe. Daardie hoëpriester van politieke korrektheid, Max du Preez, het so pas in die Naarpersblaaie aangekondig dat daar ‘n soort Middeleeuse Indeks of swartlys opgestel moet word van mense … Lees verder

Petisie: Spraakvryheid vir Afrikaanse aktiviste!

Spraakvryheid vir Afrikaanse aktiviste

Lees verder

SA Kommunisteparty wil koerante, webwerwe sensor – weens ‘rassisme’

Die sekretaris-generaal van die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty (SAKP) het vandeesweek gedreig dat hy webwerwe en die aanlynweergawes van koerante mag sluit omdat kommentaarblaaie nie “genoegsaam gereguleer word nie”. Nzimande het dié uitlatings gemaak tydens die twintigjarige herdenking van Joe Slovo se … Lees verder

SA Joernaliste veroordeel Charlie Hebdo-aanval

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum het die aanval op die Franse weekblad waarin twaalf mense dood is, ten sterkte veroordeel.

SANEF het in ‘n verklaring gesê dat die aanval spanning plaas op godsdiensvryheid asook vryheid van spraak.

SANEF het ‘n beroep … Lees verder

KykNET, Beeld en die jongste heksejag oor ‘rassisme’

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Soos daar vandag in beide Beeld en die Engelse dagblad The Times berig word, is ‘n kunsmatige uitbarsting rondom ‘n rubriek van dr. Louis Mabille wat … Lees verder

Redakteurs publiseer deklarasie oor mediavryheid

Die redakteurs van Suid-Afrika se vernaamste gedrukte publikasies het gister die volgende deklarasie in Engels uitgereik, wat hier deur ons vertaal word:

Ons die titelredakteurs van Suid-Afrika se vernaamste publikasies en lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum, is diep besorg … Lees verder

Spraakvryheid

Die polarisasie wat rondom die liedjie, Skiet die Boere, aan die opbou is, word nog plek-plek in akademiese kringe aangehelp deur ‘n argument oor spraakvryheid.

In die Suid-Afrikaanse grondwet, soos die meeste grondwette wat ‘n erkende handves van menseregte insluit, … Lees verder

Ystervuis teen webwerwe

Die inhegtenisname van die bekende Johannesburgse “blogger” Uhuru Guru van die woernaal South Africa Sucks het gister skokgolwe deur Suid-Afrika se internetgemeenskap gestuur. Oënskynlik het die ANC-bewind op die vooraand van die Wêreldsokkerbeker tot hardhandige optrede oorgegaan teen webwerwe wat … Lees verder