Twee metropolisielede in omkooplokval gevang

Twee Tshwane-metropolisiebeamptes is in kennis gestel dat hulle geskors kan word hangende ‘n ondersoek nadat hulle glo omkoopgeld van Yusuf Abramjee, hoof van die teenmisdaadveldtog Crime Line, geëis het.

‘n Lokval is glo vir die beamptes gestel. Die twee beamptes … Lees verder

Steve vandag voor oor spoed

SAMSUNGDie mees gewilde Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr sal vandag in die Bronkhorstspruit-landdroshof verskyn op aanklagte van roekelose en nalatige bestuur en oorskryding van die algemene spoedgrens.

Tydens ‘n vorige verskyning, het hy gesê hy wil die saak buite die hof … Lees verder

Steve vandag voor vir roekelose bestuur

steve2Die gewildste Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr gaan na verwagting vandag in die landdroshof op Bronkhorstspruit verskyn op aanklagte van roekelose bestuur.

Die media het vroeër die datum van sy verskyning verkeerd aangekondig.

Hofmeyr is twee weke gelede in hegtenis geneem … Lees verder

Steve en Julius in hegtenis geneem vir spoed

Die gewildste Afrikaanse sanger, Steve Hofmeyer ook Donderdagaand op die N4 naby Bronkhortspruit in hegtenis geneem.

Hofmeyr verskyn Maandag in die Bronkhorstspruit landdroshof nadat hy na bewering 169 kilometer per uur gery het.

Hy is op borgtog van R500 vrygelaat.… Lees verder