OB-aanstelling: DA-potte wat ketels verwyt

Die Nasionale Vergadering sal vandag besluit of hulle die aanbeveling aanvaar om die gewese ontleder van die Staatsveiligheidagentskap, Busisiwe Mkhwebane, as die nuwe Openbare Beskermer aan te stel.

Die verslag van die ad hoc-komitee oor die OB sal vandag aan … Lees verder

China en Taiwan versterk betrekkinge

Taiwan en China, het ná ’n onlangse geskiedkundige ontmoeting tussen dié twee lande se leiers in Singapoer, vriendskaplike bande verder verstrek en in ‘n gebaar van welwillendheid spioene uitgeruil.

President Ma handhaaf reeds geruime tyd ‘n inskiklike houding teenoor die … Lees verder

SA-spioene glo inderhaas uit buiteland onttrek na lek

Die Staatsveiligheidsagentskap (SSA) het ontken dat ‘n privaatvliegtuig gestuur is om ten minste vier senior intelligensie-agente uit hul poste in Afrika te ontruim nadat City Press Sondag berig het hul dekking is in gedrang.

“Die bewerings van ‘n onttrekking van … Lees verder

‘Spioene se gedrag ondersoek’

Die minister van staatsveiligheid, David Mahlobo hy het die inspekteur-generaal van intelligensie, advokaat Faith Radebe versoek om ondersoek in te stel na die gedrag van mense van die Staatsveiligheid-agentskap.

Dit volg na berigte van wangedrag van sekere lede van die … Lees verder