Die Openbare Beskermer, Busi Mkhwebane, sê haar voorganger het ‘n duur ampsmotor bly gebruik ten spyte daarvan dat haar termyn verstryk het.
Die OB sê geld moes van Thuli Madonsela afgetrek word vir ‘n duur BMWX6 asook skade aan die … Lees verder
Die Openbare Beskermer, Busi Mkhwebane, sê haar voorganger het ‘n duur ampsmotor bly gebruik ten spyte daarvan dat haar termyn verstryk het.
Die OB sê geld moes van Thuli Madonsela afgetrek word vir ‘n duur BMWX6 asook skade aan die … Lees verder
Die uitgaande Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, is ‘n “assistent van wit monopolie-kapitaal” en ‘n CIA-agent, volgens die ANC-jeugliga.
“Mev Thuli Madonsela is ‘n CIA-agent,” het die Ligapresident, Collin Maine, gesê.
Die Liga sê omdat Madonsela nie kommentaar gelewer het oor … Lees verder
Die Nasionale Vergadering het die ontleder van die Staatsveiligheidsagentskap, Busisiwe Mkhwebane, as die nuwe Openbare Beskermer goedgekeur.
Die Vergadering het die adhoc-komitee se verslag oorweeg waarin Mkhwebane as die voorkeurkandidaat aangedui is om die uittredende Thuli Madonsela te vervang.
Al … Lees verder
Die Amerikaanse Tesourie het aangekondig dat die swart spioen, Harriet Tubman die eerste vrou in meer as ‘n eeu sal wees om op Amerikaanse banknote te verskyn.
Die onaansienlike bediende Tubman is in die 1820’s as ‘n slaaf gebore en … Lees verder
Die spioenbaas, Niël Barnard, se outobiografie Geheime Rewolusie – memoires van ‘n spioenbaas, wat pas by Tafelberg verskyn het, is ‘n teleurstellende boek en sal slegs aanklank vind by diegene wat nie toegang tot die internet of ander eietydse … Lees verder
‘n Amerikaanse wetenskaplike is Maandag in hegtenis geneem en vir poging tot spioenasie aangekla nadat hy probeer het om geklassifiseerde dokumente aan ‘n geheime agent, wat hy geglo het is ‘n Israeliese spioen, te verkoop, het die Amerikaanse departement van … Lees verder