Zuma wag dat ondersoek oor Nkandla afgehandel is

President Jacob Zuma het in ‘n verklaring gesê hy sal slegs volledig reageer op die Nkandla-verslag wanneer die ondersoek deur die Spesiale Ondersoekeenheid afgehandel is.

‘n Woordvoerder van die Spesiale Ondersoekeenheid, Boy Ndala, sê die eenheid se ondersoek sal aan … Lees verder

Polisielede verklaar nie privaatondernemings nie

sapd3Sewe-en-twintig-duisend lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens is aktiewe direkteure in privaatmaatskappye wat moontlik nie hulle belange verklaar het nie.

Dit het aan die lig gekom in die Spesiale Ondersoekeenheid se tussentydse verslag vir April tot September verlede jaar. Die verslag … Lees verder