Amerikaanse ambassadeur in Suid-Korea aangeval

Die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Korea, Mark Lippert, is op sy gesig en arm Donderdag in Seoul deur ‘n mesaanvaller gesteek wat gekant is teen voortgesette Amerikaans-Koreaanse militêre samewerking.

Die Verenigde State van Amerika het die “daad van geweld” veroordeel en … Lees verder

Polisie noem brandstigting ‘vreedsaam’

‘n Munisipale beampte se huis is tydens ‘n protesoptog oor dienslewering deur ontstoke inwoners met ‘n petrolbom afgebrand.

Kaptein Leonard Hlathi, ‘n polisiewoordvoerder, het Maandag gesê die speaker se huis in die Sakhile-lokasie in Standerton is Sondagmiddag erg beskadig.

“Die … Lees verder