S&P waarsku dat nog afgradering kan kom

Suid-Afrika se kredietstatus kan tot selfs laer vlakke afgegradeer word indien die politieke onsekerheid voortduur.

Die onsekerheid is glo meegebring deur die onlangse afdanking van die voormalige Minister van Finansies, Pravin Gordan, en sal hervorming aan bande lê.

S&P Global … Lees verder

Rommelstatus vir SA om van Zuma ontslae te raak

Maandag het Standard en Poor’s Suid-Afrika na rommelstatus afgegradeer. Hulle het die naweek ‘n noodvergadering gehou, vermoedelik om ‘n kernkragoorkeenkoms van miljarde rande met Rusland te keer.

Die stap het die rand teen al die grootste geldeenhede laat verswak. Standard … Lees verder

Werkloosheid onder swart jeugdiges neem toe

‘n Verslag deur die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing het bevind dat werkskeppingsprogramme nie veel uitgerig het nie, het RSG berig.

Dié programme was nie doeltreffend genoeg om groot getalle werklose jeugdiges op te neem nie.

Die verslag oor die Aanbod … Lees verder

‘Britte moet besluit wie gaan uitrede onderhandel’

Brittanje moet besluit wie die land in onderhandelinge oor uittrede uit die Europese Unie (EU) verteenwoordig, het Frankryk se minister van buitelandse sake, Jean-Marc Ayrault (foto hierbo), voor sy vertrek na post-Brexit solidariteitsamesprekings in Praag gesê.

Ayrault sê dit is … Lees verder

SA beweeg na rommelstatus

Die wêreld se twee grootste graderingsagentskappe sal na verwagting vandag hul jongste graderings van Suid-Afrika se soewereine skuldlas aankondig, het RSG berig.

‘n Afgradering deur Standard & Poor’s sal die land se kredietgradering tot onder beleggingsgraad – bekend as rommelstatus … Lees verder

Eskom se kredietgradering na rommelstatus aangepas

Eskom se internasionale kredietgradering is tot sogenaamde rommelstatus afgegradeer.

Die graderingsagentskap Standard en Poor’s wat ook aan die kragverskaffer negatiewe vooruitsigte gegee het, sê die skorsing van die uitvoerende hoof en nog drie senior uitvoerende beamptes het tot minder vertroue … Lees verder

Graderingsagentskap gee SA banke opduim

African Bank se probleme is onwaarskynlik om ’n groot invloed op die groter Suid-Afrikaanse banke te hê, het die graderingsagentskap Fitch gesê.

Fitch se uitlatings kom slegs dae nadat ’n ander graderingsagent­skap die vier grootste Suid-Afrikaanse banke – Barclays Africa, … Lees verder