Leon Lemmer: Britse en Amerikaanse misleiding oor die Katyn-massamoord

Die Katyn-massaslagting het gedurende die Tweede Wêreldoorlog en daarna opslae gemaak. Katyn word Kah-thin uitgespreek (Daniel Ford, bron hier onder, Kindle 214). Ek gaan hierdie gebeurtenis belig om aan te toon hoe regerings en die massamedia inligting weerhou of verdraai … Lees verder

Karel Combrinck: Suid-Afrikaanse ‘demokrasie’ is reg vir die slopemmer

Soos ons teen hierdie tyd seker almal weet, is demokrasie die godsdiens van die dag. Demokrasie het nie vir alle mense, te alle tye en op alle plekke dieselfde betekenis nie. So het die lakeistate van die Sowjetunie hulleself sonder … Lees verder

Kultuurmarxisme, linksliberales en die oligargie kop in een mus

Soveel skitterende bydraes word op Praag gemaak wat gevaar loop om in die vergetelheid te raak.

Dr Roodt se videogesprek op Praag van 14 Desember 2014 tesame met die ander stukke oor kultuurmarxisme behoort, saam met die Yuri Bezmenev-onderhoude (Joeri … Lees verder

Is jy ‘actually’ Afrikaans?

Skoppensboer het ‘n broertjie dood aan kreoolse Afrikaans, Engfrikaans, Mengels (een Kaapse kreoolsdigter noem dit só) en ander vorme van geradbraakte taal wat daagliks ons ore pynig.

Hoewel Skoppensboer weens sy volgehoue boikot van DSTV en ander vyandelike media, geen … Lees verder

Gelyker as jy

deur Karel Combrinck

Van al die dooie katte wat deur die Franse Rewolusie aan ons nagelaat is, is die konsep van gelykheid een van die onwelriekendste. ‘n Groot aantal dooie mense is ook nagelaat deur daardie glorieryke gebeurtenis, maar kom … Lees verder

Minister sê swart en blanke skole mág maar saamsmelt

Die ANC se plan om die oorblywende staatskole met ‘n meerderheid blanke kinders en wat gewoonlik in Afrikaans bedryf word, te saboteer, het ‘n stap nader gekom toe die minister van basiese onderwys gister gesê het dat die provinsies oor … Lees verder

Steve sing ‘Die Stem’ en sensors slyp hul messe

Die sanger Steve Hofmeyr het oor die naweek ‘Die Stem’ van CJ Langenhoven voor ‘n skare by die Innibos-kunstefees te Nelspruit gesing. Die skare van 45 000 mense het uit volle bors saamgesing. Volgens die dagblad Beeld, kon die feesorganiseerders … Lees verder

20 jaar van onvryheid

danr2deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Vandag “vier” ons 20 jaar van Afrikaneroorgawe- en verraad. Gisteraand ry ek laataand deur die strate van Johannesburg en daar sien ek die mees groteske Beeld-plakkaat … Lees verder

Rasstellende aksie moet weg!

danr2deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Ek is nie seker wie eerste van “rasstellende aksie” begin praat het nie. Dis egter een van daardie vindingryke Afrikaanse terme of woordspelinge wat die onreg … Lees verder

Vryheidsfront Plus hou nie van Steve Hofmeyr

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Die Vryheidsfront Plus sorg nie eintlik vir vuurwerke by die stembus nie, want tydens die afgelope munisipale verkiesing het die party se steun van 0,83% tot … Lees verder

Rapport beskuldig my van ‘heul met neo-Nazi’s’

In ons land is die “apartheidtyd” sedert 1994 deur die “volksmoordtyd” opgevolg. Iewers vorentoe gaan historici moet kyk na die rol van die Suid-Afrikaanse gedrukte media wat die huidige moorde, verkragtings en diskriminasie teen minderheidsgroepe verwyg het terwille van allerlei … Lees verder