Winnie Mandela se nefie steel R83 000, handsakke by haar

Winnie Madikizela-Mandela, soos sy deesdae bekendstaan, het ‘n klomp misdade op haar kerfstok waarvoor sy om politieke redes nooit vervolg is nie, maar was nou self die slagoffer van diefstal toe haar nefie na bewering R83 000 van haar “verjaardaggeld” … Lees verder

Tien vas oor hondegeveg

Tien mense is in Dobsonville in Soweto in hegtenis geneem nadat hulle by ‘n hondegeveg betrokke was, het Netwerk24 berig.

Volgens die DBV se Spesiale Ondersoekeenheid is nege beseerde Amerikaanse veghonde tydens die klopjag gered.

Die diere se eienaars het … Lees verder

Hector Pitso: The World wou in 1976 ‘n burgeroorlog ontketen

Die swart fotograaf van The World, Sam Nzima wat die foto van ‘n sterwende Hector Pitso, ook bekend as Pieterson, geneem het op 16 Junie 1976, het op dieselfde dag foto’s geneem van hoe die swart skare ‘n polisieman … Lees verder

Thys Human: Soweto-jeugdag – die ware oorsprong

Op hierdie 40ste herdenking van die Soweto-opstand, is dit gepas en nodig dat die werklike oorsaak van daardie opstande weer eens duidelik gestel word: Dit was nie die gebruik van Afrikaans as onderrigtaal soos vandag steeds valslik beweer word nie. … Lees verder

Karel Combrinck: Sterk koffie nodig vir Max

Dit is so dat die meeste mense vir Max Du Preez nie op ‘n nugter maag kan hanteer nie. Tog kan ‘n mens die ding ook nie heeltemal ignoreer nie want, danksy die Naspers kry hy weekliks die geleentheid om … Lees verder

Soweto-onlusmakers steek brandweerwa aan die brand, beseer brandweerman

Die Johannesburgse Nooddienste het bevestig dat ‘n brandweerman vanoggend in die hospitaal opgeneem is nadat onlusmakers in Soweto ‘n brandweerwa aangeval, dit met klippe bestook en agterna aan die brand gesteek het.

Die brandweerwa behoor aan die Diepkloof-brandweerstasie en is … Lees verder

Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Verder oor die afgrond

Die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), Wim de Villiers, het myns insiens op 30 Mei doelbewus versuim om die dood ‘n eeu tevore van die US se groot weldoener, Jan Marais, op die US-kampus te gedenk. Pleks van ooreenkomstig … Lees verder

Aanvalle op buitelanders ‘nie xenofobie’

Die polisie in KwaMashu noord van Durban ondersoek ‘n aanklag van kwaadwillige saakbeskadiging nadat ‘n houer wat aan ‘n Ethiopiër behoort, aan die brand gesteek is.

Terwyl aanvalle teen buitelanders steeds voortduur, het die medevoorsitter van die portefeuljekomitee in die … Lees verder

Oproer in Soweto nadat Eskom krag sny

Die situasie in Soweto, suid van Johannesburg is weer normaal nadat ‘n groep inwoners van Meadowlands gisteraand op ‘n plundertog gegaan het.

‘n Kitskosrestourant, ‘n drankwinkel en twee kitsbanke is geplunder, het RSG berig.

Die inwoners is ontevrede omdat Eskom … Lees verder

Skoppensboer: Soliforum se denksprong tot in Lenin se mousoleum


Skoppensboer se naweek het stil maar gelukkig verloop. Veral was hy in sy noppies dat Oom Clive uiteindelik sy laaste dae in vrede kan slyt, sonder om weer in Pretoria-Sentraal met glasskerwe in die … Lees verder

Openbare geweld laat polisie bontstaan

Die polisie in Balfour in Mpumalanga is op hoë gereedheidsgrondslag geplaas nadat gewelddadige oproer vir ‘n derde agtereenvolgende dag in die Siyathemba-lokasie woed.

Inwoners dreig dat hulle na die munisipale kantore wil opruk om dit af te brand.

Oproeriges is … Lees verder

Nóg mense in hegtenis weens plundery in Soweto

Die aantal mense wat tot dusver weens plundery van winkels in Soweto aangekeer is, het tot 178 gestyg, luidens ‘n verklaring van die Suid-Afrikaanse Polisiediens wat gister uitgereik is.

Tot dusver is 178 verdagtes in hegtenis geneem… Ses van hulle … Lees verder

Dankie tog vir die MRK en die Gelykheidshof!

Soweto is in ligte laaie. Diegene wat die hoofstroommedia jeugdiges noem, is op ‘n plundertog gemik teen uitlanders; diegene wat nie die plaaslike bevolking se taal, etniese herkoms of velkleur deel nie. Somaliërs, asook winkeleienaars uit Pakistan word geteiken. ‘n … Lees verder

Polisie sê Soweto-geweld is onder beheer

Buitelanders moes uit Soweto vlug, of skuiling gaan soek by polisiestasies in die gebied, ná die jongste vlaag van geweld teen hulle.

Die geweld het Maandagaand uitgebreek nadat ‘n buitelandse winkeleienaar na bewering die 14-jarige Siphiwe Mahori in Snake Park … Lees verder