Leon Lemmer: Michael Arnheim se ontleding van die Suid-Afrikaanse situasie

Arthur Keppel-Jones (1909-1996) het die verloop van die Suid-Afrikaanse geskiedenis in sy boek, When Smuts goes: A history of South Africa from 1652 to 2010 (Cape Town: African Bookman, 1947, 203p), voorspel. Hy was ‘n dosent in geskiedenis aan die … Lees verder

Leon Lemmer: Michael Arnheim oor menseregte

Michael Arnheim (gebore in 1944) se pa, ‘n mediese dokter, het in 1933 uit Duitsland na Suid-Afrika gevlug. As 16-jarige het Michael sy studie aan die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) begin. Hy het sy magistergraad op 21-jarige leeftyd met … Lees verder