Media24 en Huffington Post begin haatveldtog teen wit mans

Suid-Afrika se magtigste mediagroep, Media24, het so pas ‘n haatveldtog teen wit mans van stapel gestuur en bepleit terselfdertyd dat “radikale ekonomiese transformasie” (‘n eufemisme vir marxistiese revolusie) moet plaasvind. In ‘n sogenaamde “blog” of woernaal wat met fanfare op … Lees verder

Newsburger turns news fast food

A conveniently fast way of accessing South African news online has just seen the light: Newsburger. This new South African news site situated at newsburger.co.za aggregates all available South African newsfeeds where they may be accessed in one, convenient … Lees verder

Toestroming na stede skep krisis – Sexwale

DiepslootDie toenemende toestroming na stedelike gebiede deur landelike swartes plaas geweldige druk op die stedelike infrastruktuur, het die minister van menslike nedersettings, Tokyo Sexwale, gister gesê.

Hy het by die lekgotla oor plaaslike regering in Durban oor die rol van … Lees verder

Nestlé en korporatiewe sinisme

Die nuus dat die Switserse voedselreus, Nestlé, in Zimbabwe melk aankoop van ‘n voorheen blanke plaas wat deur mev. Grace Mugabe afgevat is, laat ‘n mens in jou sjokolade verstik. Ook lyk dit asof Switsers tans hul bes doen om … Lees verder

Ontmoetings met sendelinge

Die reisgeselskap van De Mist kon agterkom in watter moeilike omstandighede baie mense lewe. Op Matjesfontein in die Roggeveld het Lichtenstein geluister na die ervarings van die “dikke” Gerrit van Wyk se dogter. Byna twee jaar tevore het slawe en … Lees verder

Zuma loof internasionale samewerking vir die val van apartheid

Die Suid-Afrikaanse president, Jacob Zuma, het gister gesê dat die einde van apartheid in sy land moet dien as ‘n voorbeeld van die vermoë van samewerking op die globale verhoog.

In sy eerste toespraak aan die Verenigde Nasies se Algemene … Lees verder

VF+ wil met plaaslike ANC oor ‘Pretoria’ praat

Die Vryheidsfront Plus het uitsprake van die plaaslike ANC in Pretoria verwelkom waarin hulle erken het dat die naam van die hoofstad Pretoria is.

Die voorsitter van die ANC se Tshwane-distrik, Sputla Ramokgopa, het aangedui dat Pretoria se naam nie … Lees verder

Misdaadstatistieke: Buite verhouding hoog

“Rooftogte by woonhuise is uiters kommerwekkend en het toegeneem met 27,3 % (18 438) volgens die nuutste misdaadstatistiek. As in ag geneem word dat roof by woonhuise in 2007/2008 met 13,5% (14 481) en in 2006/2007 met 26,4% (12 761) … Lees verder

Nuwe raad, ou weë

Onder baie omstredenheid is die nuwe SABC-raad uiteindelik in die parlement aangekondig. Die eerste doelstelling van hierdie nuwe raad sal seersekerlik wees om die SABC uit sy finansiële verknorsing te probeer red. ʼn Volskaalse staking deur SABC werknemers oor loongeskille, … Lees verder

Ongemaklike vrae oor Krygkorhoof

Die Demokratiese Alliansie gaan daarop aandring dat Krygkor aan die parlement verduidelik hoekom die sukkelende wapentuigverkrygingsmaatskappy, ‘n semi-staatsinstelling, ‘n styging van 89 persent in salaris en byvoordele aan die hoof daarvan toegeken het.

Die party se David Maynier het gister

Lees verder

Cachalia kritiseer ‘syferspeletjie’

Appèlhofregter Azhar Cachalia het die Geregtelike Dienstekommissie het gister gesê hy is gekant teen die “syferspeletjie” as dit daarby kom om swart of wit regters aan te stel.

“As ek of my gesin of iemand wat voor ‘n regter verskyn,

Lees verder

Drama in Hlophe-onderhoud

Die Geregtelike Dienskommissie se onderhoud met die regterpresident van die Weskaap, John Hlope, het gister ‘n dramatiese wending geneem toe daar beveel is dat die publiek en die media die vertrek ontruim gedurende ondervraging oor sy verbintenis met die maatskappy

Lees verder

Drigende vrae oor skoolkrag

Afriforum het Vrydag sy hofsaak om elektrisiteitsvoorsiening na ‘n stuk of  67 skole in Pretoria heringestel te kry, maklik gewen, maar ‘n hele spul vrae oor die kwessie bly onbeantwoord – en die moontlike antwoorde gee rede tot groot kommer.

Lees verder

Wat het van ons parke geword?

Alhoewel die huise se erwe kleintyd groter was as vandag se posseëlgrootte-erwe, het ons ma-hulle ons tog na parke geneem. My nefie-hulle het in Kensington in Johannesburg gewoon. Ons het baie ure saam met my nefies in Rhodes Park deurgebring: … Lees verder