Sydney Gregan: DA-EFF-koalisie: ‘n Huwelik uit die hel?

Bespiegelinge dat die DA en die EFF moontlik in alliansie sal gaan om sekere munisipaliteite te regeer mag dalk vir baie na ‘n onmoontlikheid lyk, gesien die EFF se radikale standpunte oor sake soos grondonteiening, en so meer. Ook waar … Lees verder

Dan Roodt: Die slegte en die goeie van die munisipale verkiesing

Ek het nie ‘n perd in die resies gehad met dié munisipale verkiesing nie. Toenemend voel ek dat verkiesings eintlik irrelevant raak sover dit die Afrikanerminderheid aanbetref. ‘n Mens kan verkiesings gebruik om bietjie hoofstroompublisiteit te verkry, maar sodra jy … Lees verder

Leon Lemmer: Georges Pompidou oor die studente-onrus, ens.

Toe die Afrikaanse skrywer Hennie Aucamp (1934-2014) 75 jare oud geword het, het hy besluit dat dit tyd was om sy besittings op te ruim. By voltooiing sou hy, so het hy gespot, ‘n opgeruimde mens wees. Ek het om … Lees verder

Nederlandse toleransie

 

“Een koekje van eigen deeg” seg die Kaaskoppe mos wanneer iemand se vuil streek aan ander na hom terugkom, anders bekend as “boontjie kry sy loontjie”.

En dit is wat verlede week hier gebeur het. Ek verwys nou na … Lees verder

Leon Lemmer: Barack Obama en Ayn Rand: Mededeelsaam of selfsugtig?

Dit word algemeen aanvaar dat die Khoi-San en die blankes hulle eerste in die suid-weste van Suid-Afrika gevestig het. Die swartes het Suid-Afrika uit die noord-ooste binnegekom. Die aanspraak van die Khoi-San dat hulle altyd hier gewees het, soos Jan … Lees verder

Numsa opmars na Staatsveiligheid oor ‘vals verslag’

Die metaalwerkersvakbond Numsa beplan om ‘n optog na die departement van staatsveiligheid se hoofkantoor in Pretoria te hou uit protes teen wat hulle noem ‘n “vals intelligensieverslag”.

Die minister van Staatsveiligheid, David Mahlobo het egter die Inspekteur-Generaal van Intelligensie gevra … Lees verder

SAKP skrikkerig vir verlinkse Numsa

Toe die verlinkse vakbond Numsa by sy konferensie in Desember verlede jaar ‘n sosialistiese werkersparty belowe met verlinkse ideale, het hulle ondersteuning vanuit talle sosialiste uit die buiteland ontvang, maar nie van die SAKP nie.

Numsa is pas uit Cosatu … Lees verder

Steve Hofmeyr het reg op sy perspektief

Dit is Steve Hofmeyr se reg om vanuit ’n bepaalde perspektief na die ontwikkeling van Suid-Afrika se geskiedenis te kyk. Dit wil voorkom asof Hofmeyr se perspektief inpas by die siening dat Suid-Afrika se geskiedenis handel oor die koms van … Lees verder

Numsa vra interdik om nie uit Cosatu geskors te word nie

Die politieke skaakspel in Cosatu gaan voort, nadat die staatsdiens-vakbond, Nehawu ‘n beroep op die vakbondfederasie gedoen het om die metaalwerkersvakbond, Numsa uit die federasie te skors.

Nehawu sê as Numsa nie goeie redes kan verskaf hoekom hy deel van … Lees verder

Numsa gaan sosialistiese front teen ANC monster

Numsa se besluit om ’n sosialistiese verenigde front te vorm teen die ANC, is die begin van die “herskikking” van die Suid-Afrikaanse politieke landskap sê swart opposisiepartye.

Numsa sal glo nie vrywillig bande met die vakverbond Cosatu verbreek nie.

‘n … Lees verder

Ramaphosa gee Numsa geleentheid om saak te stel

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het vroeër ‘n oproep om eenheid in Cosatu gedoen omdat dit volgens hom noodsaaklik is om te verseker dat werkersregte beskerm word. Hy het Numsa geleentheid gegee om eersdaag hulle saak te stel.

Cosatu dreig om te … Lees verder

Ebola: Botswana sluit grense terwyl Kubane instroom

Die Afrika-Unie het sy kommer uitgespreek nadat Botswana nie reismaatreëls teen burgers van lande wat deur die ebolavirus getref is, wou ophef nie.

Die Unie sê die weiering om reisbeperkings op alle burgers van die betrokke lande te lig, het … Lees verder

Namibiese visbedryf in opstand

Honderde werkers van vismaatskappye het Vrydag in Walvisbaai aan ’n massa-protesaksie deel­geneem teen wat hulle as die miskenning van hul arbeids- en menseregte beskou, het die Republikein berig.

Dié betoging volg kort op die hakke van ’n soortgelyke protesaksie verlede … Lees verder

SADOU: Inheemse tale moet voorrang geniet

Afrikatale behoort in skole ontwikkel te word sodat hulle die medium van onderrig kan word, veral in die grondslagfase, het die onderwysunie SADOU in ‘n verklaring gesê.

Skole moet voorsien word van die menslike hulpbronne met betrekking tot onderrig in … Lees verder