Hoekom doen Marine Le Pen so goed?

Gister het ‘n komitee van wetgewers in Brussel ‘n Franse regsversoek om die FN-leier van haar immuniteit te stroop oor twee gevalle van “laster” en “publikasie van gewelddadige beelde van die Islamitiese staat moorde” op Twitter oorweeg, het Bloomberg berig.… Lees verder

VN, Israel sê Jodehaat op hoogste vlakke ooit

Jodehaat en demonisering van Israel is op “die hoogste vlak van ons leeftyd,” sê Israel se ambassadeur by die Verenigde Nasies.

Danny Danon het by ‘n hoë-vlakvergadering oor antisemitisme Woensdag by die VN se hoofkwartier in New York gepraat.

“Oor … Lees verder

Twitter herontwerp 140 karakter-ruimte

Twitter se 140-karakterperk in hul twiets sal aangepas word om effens langer boodskappe toe te laat.

Die maatskappy spreek egter net “een simptoom” van hul grootste uitdaging aan: Die groei van sy gehoor, wat in die afgelope jaar afgeplat het.… Lees verder

‘Rassiste moet gestraf word’

Die minister van kuns en kultuur, Nathi Mthethwa sê Suid-Afrikaners moet rassisme bestry met dieselfde ywer waarmee hulle teen apartheid baklei het.

Mthethwa sê elkeen het ‘n verantwoordelikheid om te verseker dat rassisme daadwerklik uitgeroei word.

Hy het gepraat tydens … Lees verder

Rassepolarisering oorheers sosiale media

Die radiopersoonlikheid Gareth Cliff, Standardbank se ekonoom Chris Hart en eiendomsmakelaar Penny Sparrow se beweerde rassisme het Suid-Afrikaanse sosiale media die afgelope week aan die gons gehad.

Meer as 45% van die sosiale gesprek in sewe dae het oor rassisme … Lees verder

Front Nasionaal: waarom ‘n nuwe party nodig is

Embleem van die nuwe politieke party
Embleem van die nuwe politieke party

Na afloop van ‘n debat op Facebook gisteraand, het mnr. Hannes Engelbrecht, leier van Front Nasionaal, die volgende verklaring uitgereik betreffende argumente wat tydens die debat gebruik is.

1. Eenheid

“Volkseenheid” en “saamstaan” is … Lees verder

Die verbeelde swart inbreker in Oscar se huis

Suid-Afrika is ‘n gewelddadige plek. Ons verkragting en huishoudelike geweld maak dit een van die mees gevaarlike lande ter wêreld, veral om ‘n wit vrou te wees.

Verlede jaar alleen is daar 15 609 moorde gepleeg, maar die sensasionele gebeure … Lees verder