SA glo op koers met hernubare energie

Suid-Afrika se hernieubare-energiesektor het meer as 190 miljard rand se beleggings gelok, waarvan bykans 30 persent uit die buiteland kom.

Volgens ‘n verslag van die Departement van Energie is Suid-Afrika op koers om sy doelwit van 30 persent van sy … Lees verder

VSA bewillig miljarde vir nuwe sonkragaanleg in Noord-Kaap

Die Amerikaanse Oorsese Privaat Beleggingskorporasie (OPIC) het vyf miljard rand vir ‘n nuwe sonkragaanleg in Suid-Afrika bewillig.

Twee maatskappye sal saamspan om die projek die lig te laat sien. Dit sal na verwagting sowat honderd megawatt krag tot die netwerk … Lees verder

Sasol verkoop elektrisiteit

Die petrochemiese reus Sasol het ‘n kragkoopkontrak met Eskom aangegaan om elektrisiteit aan die kragnetwerk te verskaf, het Business Day Dinsdag berig.

Volgens die berig sal Sasol 440 MW van sy oortollige elektrisiteit tot die kragnetwerk bydra. Alex Anderson, woordvoerder … Lees verder

Sonkrag gaan glo swart skoolprestasie verbeter

Die grootste sonkrag-ontwikkelaar ter wêreld, Skypower van Kanada hoop Suid-Afrika se swart onderwysprestasie sal verbeter en brande in lokasies sal binnekort iets van die verlede wees.

Skypower het 5000 sonkragligte aan swart skoolkinders in arm gemeenskappe geskenk.

Die sonligte sal … Lees verder

Australië of Orania?

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Blykbaar is daar ‘n beroep soos “toekomskundige”. Vandat ek as kind wetenskapfiksieverhale – onder meer Jan Rabie se Die groen planeet – gelees het, is ek … Lees verder

Duitsers beoog grootste groenenergieplan ter w?reld

'n Duitse konsortium het 'n internasionale energieplan uitgelê van 400 miljard euro. Die gedagte is om sonenergie vanaf Noord-Afrika in te samel en na Europa te stuur. As dit werk sal dit die grootste groenenergieplan ter wêreld wees.

Die konsortium

Lees verder