Ek is wél Jan van Riebeeck

Net toe ‘n mens dink dat die herrie rondom Jacob Zuma se kritiek op Jan van Riebeeck nou gaan lê het, vlam dit weer op. Ook het twee van die mees onnosele skepsels wat in die Naarperskoerante propaganda voer, hul … Lees verder

Hibridisering van Afrikaans

In die akademie het dit my opgeval dat dosenteverenigings geneig was om amptelik meer linksgesind as die deursnee-dosent te wees. Skrywersverenigings ly blykbaar aan ‘n soortgelyke tekortkoming. Dit is waarom die leiding van PEN Afrikaans aan iemand soos Sonja Loots … Lees verder

In die akademie het dit my opgeval dat dosenteverenigings geneig was om amptelik meer linksgesind as die deursnee-dosent te wees. Skrywersverenigings ly blykbaar aan ‘n soortgelyke tekortkoming. Dit is waarom die leiding van PEN Afrikaans aan iemand soos Sonja Loots … Lees verder

Beeld wil ons soos Sonja Loots afbreek

Beeld is veronderstel om vir die mense te praat – al die mense – hoekom is daar so min oor die gewelddadige aanvalle en moorde op die blankes/ boere in julle koerant?

Media 24 waarvan julle deel is, vervreem sy … Lees verder

Herman Wasserman oor die Larney-liedjie van Dookoom

‘n Mens kon dink dat Die Burger se anti-blanke gesindheid teen hierdie tyd ‘n versadigingspunt bereik het. Pleks daarvan het hierdie koerant hom egter die afgelope tyd op sy ingeslane weg oortref. Na die dood van Johannes Grosskopf, ‘n oud-Naspersjoernalis … Lees verder

Ek is bliksems liberaal en radikaal

Dis nou hoog tyd dat ek wat Skoppensboer is uit die kas kom en bely: Ek is ôk liberaal. Van my beste vriende werk by Naarpers of die universiteite waar ons al die Afrikanerbloedjies met marxisme, feminisme en liberalisme indoktrineer. … Lees verder

Die Taalmonument: liefde vir Afrikaans dring my

Op 14 Augustus, Afrikaansdag, is daar ‘n artikel deur Dan Roodt ter huldiging van ons moedertaal op Praag gepubliseer. Op dieselfde dag het ek Jan van Wijk se boek, Taalmonument: simbool van Afrikaans (Tokai: Historical Media, 2014, 96p, R199 in … Lees verder

Sonja Loots oor ‘n Afrikanermuseum

Daar is min mense wat my so irriteer soos ‘n militante feminis wat as’t ware in die kombuis sit en skryf omdat sy haar man as joernalis na die kroon wil steek; dus hom wil oortref. Sonja Loots is myns … Lees verder

Wenke aan ‘n volksmoeder

In Rapport (10.03.13) begin Sonja Loots haar rubriek deur na ID du Plessis se “sogenaamde” Maleierverhale te verwys. Hoewel Du Plessis werklik ‘n kenner van die Kaapse Maleiers was en sekerlik meer kontak as Loots met hulle gehad het, word … Lees verder