Frankryk se volgende president?

Nicolas het twee broers: Guillaume, wat ’n groot tekstielfirma bestuur en François, ’n mediese navorser. Toe sy vader in 1959 van sy moeder geskei is, het sy haar studies voltooi en die drie kinders alleen grootgemaak. Sy het ’n advokaat Lees verder

Die merkwaardige tog van genl J.C.G. Kemp

Op 7 Oktober 1914 het generaal Manie Maritz, wat uit protes uit die weermag bedank het, in Ukamas met die Duitse owerheid begin onderhandel om wapens te bekom ten einde Engeland te beveg en die Boererepublieke se onafhanklikheid terug te Lees verder

Gideon Scheepers: oorlogsmisdadiger of held?

Scheepers het homself in sabotasie-aksies teen die Britte onderskei. In 1900 het hy by Christiaan de Wet se kommando aangesluit. Hy het as kommandant van 150 man die Kaapkolonie binnegeval met die doel om spoorlyne en Britse kommunikasiekanale te saboteer, Lees verder