Saturnus wink vir sterrekykers

Sterrekykers sal kon Donderdagaand teen ‘n donker naghemel ‘n helder Saturnus bewonder.

Naas Jupiter en Mars, was Saturnus die helderste voorwerp in die hemelruim en boonop heelnag sigbaar.

Saturnus se ringe en sy helderste mane was besonder sigbaar en sal … Lees verder

Komeet ISON het dalk ontmoeting met Son oorleef

isonSterrekundiges sê die “komeet van die eeu” kon sy noue ontkoming met die son oorleef het.

Dit is eers berig dat die komeet ISON se kern en stert vernietig is deur die son se bestraling en aantrekkingskrag, maar die Europese … Lees verder

Duitsers beoog grootste groenenergieplan ter w?reld

'n Duitse konsortium het 'n internasionale energieplan uitgelê van 400 miljard euro. Die gedagte is om sonenergie vanaf Noord-Afrika in te samel en na Europa te stuur. As dit werk sal dit die grootste groenenergieplan ter wêreld wees.

Die konsortium

Lees verder