Leon Lemmer: ‘n Swart Amerikaner oor swart Afrika

Keith B Richburg (gebore in 1958) het ‘n boek oor swart Afrika geskryf: Out of America: A black man confronts Africa (New York: Basic Books, 1997, 272p; Amazon Kindle $9.44). In een van die kommentare staan: “What sets the book … Lees verder

Net na linkse idiote Trump uitlag, slaan Swede aan die brand

‘n Spul totaal nuttelose glanspersoonlikhede wat op die hoofstroommedia teer vir aandag en linkse Sweedse politici het ‘n dag of twee tog te lekker gelag vir President Trump omdat hy maatskaplike probleme rakende immigrante in Swede uitgewys het. Hulle beweer … Lees verder

Trump hou by sy woord en skop onwettige swartes uit

Trump het pas 95 Somalië burgers, en twee Keniane gedeporteer.

Die Somaliërs en die twee Keniane het op die Jomo Kenyatta Internasionale Lughawe in Nairobi aangekom na die Verenigde State van Amerika hulle gedeporteer het.

In Nairobi is die nuus … Lees verder

AU help om al-Sjabaab uit Somaliese dorp te verdryf

Die Somaliese nasionale weermag (SNA), met die ondersteuning van troepe van die Afrika-uniesending in Somalië (Amisom) het Dinsdag die Mir-tugo-nedersetting in die sentrale deel van die Middel-Shabellestreek van Al-Sjabaab militante ingeneem.

Volgens ‘n weermagoffisier, Abdullahi Mohamed, is geen weerstand van … Lees verder

Globaliste dreig Kenia oor ‘internasionale regskendings’

Kenia skend internasionale reg deur inwoners van die wêreld se grootste vlugtelingkamp te dwing om na Somalië terug te keer, het ‘n hulporganisasie gister gesê.

Kenia hou vol dat die ontruiming van die Dadaab-kamp, die tuiste van honderdduisende meestal Somaliese … Lees verder

Al-Sjabaab keer terug na dorpe waar AU-sending onttrek

Honderde Ethiopiese troepe het die week uit ’n dorp in die sentrale deel van Somalië onttrek. Dit is minstens die tweede gebied waaruit hulle in onlangse weke beweeg het.

’n Offisier het aangekondig dat die soldate uit El-Ali in die … Lees verder

Kenia en Somalië takel mekaar in oliegrensdispuut

Kenia het Somalië Maandag betig omdat die land Kenia voor die Verenigde Nasies se hoogste hof gesleep het om ‘n maritieme grensdispuut te verdedig.

Die finale beslissing kan ‘n groot invloed op die potensieel uiters winsgewende olie- en gasreserwes van … Lees verder

Kerry na Afrika te midde van stygende Moslembedreiging

Met die vredesooreenkoms in Suid-Soedan wat aan die uitrafel is en djihadiste wat voortgaan met aanvalle in Somalië, het die Amerikaanse minister van buitelandse sake, John Kerry, in Nairobi aangekom om met Kenia se pres. Uhuru Kenyatta samesprekings te voer.… Lees verder

Geen demokrasie vir Somalië nie

Somalië sal op 30 Oktober na die stembus gaan vir presidentverkiesings. Parlementêre verkiesings sal volgende maand begin. Maar dit sal nie gewone verkiesings wees nie.

Internasionale ondersteuners van die Somaliese regering hoop dit sal ’n lankverwagte terugkeer van stabiliteit in … Lees verder

Dertien gedood in motorbomaanval

In die aanloop tot die presidentsverkiesing in Somalië dié maand, is die militante Islamitiese groep, al-Sjabaab, besig om sy aanvalle te verskerp, het Reuters berig.

Militante het Sondag twee motorbomme buite ‘n polisiebasis in Somalië se hoofstad, Mogadishu laat ontplof … Lees verder

Landmyn eis agt na VSA se nuwe ambassadeur in Somalië land

‘n Landmynontploffing het dié week minibus net buite die Somaliese hoofstad, Mogadishoe aan flarde geruk en die lewens van minstens agt mense geëis en talle beseer, het ‘n ooggetuie gesê.

Niemand het onmiddellik aanspreeklikheid vir die aanval aanvaar nie, maar … Lees verder

Veertien kom om in al-Sjabaab-aanval op Somaliese hoofstad

Minstens 14 mense is dood toe die ekstremistiese, Islamitiese groep al-Sjabaab ’n hotel in Somalië se hoofstad, Mogadisjoe, beset het.

Die aanval het met ’n kragtige ontploffing by die ingangshek begin, het AP berig.

“Ons het uiteindelik die beleg beëindig. … Lees verder